Die Britse sjef Gordon Ramsay kook vir die eerste span maar laat glip soms ’n vloekwoord of twee. Maar een ding is seker: Hy het ’n groot liefde vir sy vier kinders. En nou sit hy en sy jongste dogter, Matilda, koppe bymekaar om vir ’n Suid-Afrikaanse winkelgroep ’n kitsklaarkos-reeks te maak.
Die reeks, Oh My Goodness, bestaan uit kosgeregte vir kinders wat “versteekte” groente bevat.
Vir Gordon was sy gunsteling-gereg as kind sy ma se hoender- of vispastei. In hul eie kombuis kook Matilda al sedert vier saam met haar pa.
Kyk net die oulike video’s hier:
Die agter-die-skerms-video’s is net so oulik:
En wat dink SA kinders?
Lees nou
Skrywer John Miles borduur met woorde
Liewe Heksie gaan Russies praat!
Elma Postma oor haar huwelik, nuwe lewe
The post Gordon Ramsay en sy dogter kook saam! appeared first on SARIE.