One Direction se Liam Payne word pa
Liam Payne, lid van die seunsgroep One Direction, het op 23 die eerste keer pa geword. Sy beeldskone popsanger-meisie, Cheryl Cole, het op 22 Maart die lewe geskenk aan hul seuntjie. Albei het...
View ArticleElementary! Benedict Cumberbatch nóg ’n seun ryker
Elementary, my dear Watson. Die Britse akteur Benedict Cumberbatch is ’n tweede keer pa. En dis weer ’n seuntjie! Benedict, wat sedert 2010 die karakter Sherlock Holmes op TV vertolk, en sy...
View Article’n Goeie week vir lokettreffer Beauty and the Beast
Skaars ’n week is verby en Disney lag reeds heelpad bank toe. Beauty and the Beast het in sy openingsnaweek (17-19 Maart) in Amerika $175 miljoen (meer as R2 miljard) verdien, en ’n week later nóg $90...
View ArticleHiep hiep hoera! Nataniël vier 30 jaar
Hoe kaal en vaal sou die lewe wees sonder ons gunsteling-kaalkop Nataniël? Hy vier vanjaar 30 jaar as solo-kunstenaar in die bedryf. En hoe anders om dit te vier as ’n spesiale vertoning van 90 minute....
View ArticleAfrikaanse vermaaknuus vir jonges
’n Nuwe digitale vermaakprogram gemik op jong Afrikaanssprekendes, Gons, is hier. OnsKan24, Media24 se jeugplatform, is die vervaardiger van die program, wat fokus op onderhoude met bekendes,...
View ArticleSteeds verlief, sê boer Hennie & Jacobu
Met 556 km tussen hulle, hy op Willowmore, sy op Somerset-Wes, raak dit vir boer Hennie en Jacobu al hoe moeiliker om mekaar op ’n Sondagmiddag te groet. “Dis seker ’n goeie teken. Dit gaan baie goed...
View ArticleZetske van Pletzen kry haar graad
Aktrise, sakevrou en ma … Zetske van Pletzen is omtrent bedrywig! En nou het sy ook graad gevang. Zetske het pas haar BA-graad aan Unisa behaal en dit boonop gecum. Haar hoofvakke was Frans en...
View ArticleSA se ‘Piano Man’ speel op Tafelberg
Vandag is heel gepas Wêreldklavierdag: Dis die 88ste dag van die jaar, en ook hoeveel klawers daar op ’n klavier is. Om die dag te vier is die talentvolle Charl du Plessis en 14 ander bekende pianiste...
View ArticleElma Postma oor haar huwelik, nuwe lewe
Dis al tien jaar sedert sy 7de Laan verlaat het, maar Elma Postma se karakter bly steeds een van die kykers se gunstelinge. Mense kom groet haar nou nog as “Dezi” wanneer sy haar inkopies doen. “Dit...
View ArticleGordon Ramsay en sy dogter kook saam!
Die Britse sjef Gordon Ramsay kook vir die eerste span maar laat glip soms ’n vloekwoord of twee. Maar een ding is seker: Hy het ’n groot liefde vir sy vier kinders. En nou sit hy en sy jongste dogter,...
View ArticleFar out! Bart Simpson kon sy ouma gewees het
’n Kostelike oomblik het hom afgespeel toe ’n 13-jarige genaamd James niksvermoedend koekies aan Nancy Cartwright, stem van Bart Simpson van The Simpsons-faam, probeer verkoop het. Die 59-jarige...
View ArticleBaba no. 3 vir Jana Strydom
Jana Strydom se derde swangerskap is “’n skat uit die hemel”. Hoewel dit nie beplan is nie, noem sy dit “divine timing”. “Ek het nie probeer swanger raak nie, maar dis ook nie asof ek op voorbehoeding...
View ArticleFOTO’S: Ciara se babatee
Die Amerikaanse sangeres Ciara word binnekort die tweede keer ma. Om die koms van haar nuwe baba te vier het sy eers ’n behoorlike ooievaarstee gehou – soos net Hollywood-bekendes kan. Dis Ciara en...
View ArticleIs dit Kate Hudson se nuwe kêrel?
Die afgelope paar weke is die Hollywood-ster Kate Hudson ’n paar keer in die geselskap van die kitaarspeler Danny Fujikawa gewaar. Kate het nog nie hul verhouding bevestig nie, maar steelfoto’s van die...
View ArticleBabatee vir Steve en Janine Hofmeyr
Dat klein Romy-Lee heerlik bederf gaan word wanneer sy die dag opdaag, is seker. Tot dan wag pa Steve Hofmeyr en ma Janine opgewonde op haar koms. En natuurlik is Steve se ouer kinders, Sebastian,...
View ArticleFranja du Plessis lyk nes ma Juanita
Die appel val nie vêr van die boom af nie. Franja du Plessis is net so beeldskoon soos haar geliefde sangeres-ma, Juanita du Plessis. En boonop is sy net so talentvol! Franja het onlangs haar nuutste...
View ArticleIs dit jy, Mama June?
Die 37-jarige Mama June, wat ons leer ken het in die TLC-realiteitsreeks Here Comes Honey Boo Boo, het ’n transformasie ondergaan. Sy lyk onherkenbaar! In haar eie realiteitsreeks, Mama June: From Not...
View ArticleJesse Eisenberg se eersteling hier
Die Amerikaanse akteur Jesse Eisenberg en sy meisie, Anna Strout, het ’n eersteling verwelkom. Volgens E! News is die paartjie onlangs in New York gewaar met hul baba, ’n seuntjie. Die twee is al 10...
View ArticleEKSKLUSIEF: Rozanne McKenzie se 2de baba op pad
Rozanne McKenzie en haar man, Chris Bishop, gaan nog ’n baba ryker word. Rozanne is vier maande swanger en die nuweling word teen middel-September verwag. “Ons het so Maart verlede jaar besluit ons wil...
View ArticleDewald Wasserfall deel musiekvideo
Suid-Afrika is deur die graderingsagentskap Standard & Poor’s (S&P) tot rommelstatus afgegradeer. Korrupsie vier hoogty. Geweld, misdaad, armoede. Dis met al die negatiwiteit om ons dat die...
View Article