Die Amerikaanse akteur Jesse Eisenberg en sy meisie, Anna Strout, het ’n eersteling verwelkom.
Volgens E! News is die paartjie onlangs in New York gewaar met hul baba, ’n seuntjie.
Die twee is al 10 jaar lank saam. The Social Network-ster is bekend vir sy privaatheid.
Lees nou
Babatee vir Steve en Janine Hofmeyr
Michael Jackson se dogter lyk nes Madonna
The post Jesse Eisenberg se eersteling hier appeared first on SARIE.