Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

Posh Spice sing weer!

$
0
0

Die suksesvolle sakevrou en mode-ontwerper Victoria Beckham tel lankal nie meer die mikrofoon op nie. Nee, Posh Spice se dae as sanger in die ikoniese Spice Girls-groep is iets van die verlede. Maar onlangs het Victoria een volle minuut lank weer gesing en dit was boonop ’n ou Spice Girls-treffer.

Victoria het op die Amerikaanse geselsprogram The Late Late Show with James Corden verskyn. In ’n spesiale insetsel waarin sy ’n winkelpop speel, sing sy die liedjie “Spice Up Your Life” in die motor saam met James.

Watch tonight @latelateshow x vb

A post shared by Victoria Beckham (@victoriabeckham) on

Kyk die insetsel hier:

Lees nou

Dewald Wasserfall deel musiekvideo

Was jou hare elke tweede dag en spaar water!

The Voice: Pizza vir elke afrigter

The post Posh Spice sing weer! appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294