Nóg ’n baba vir Hollywood! Die Oscar-benoemde akteur Bradley Cooper en die Victoria’s Secret-model Irina Shayk het hul eersteling in die wêreld verwelkom.
Die paartjie is hoogs privaat en probeer uit die media se oog bly. Die nuus is egter deur US Weekly bevestig.
Lees nou
Jennifer laat die koppe draai met haar swart nommertjie
Cindy Crawford se dogter gesig van Marc Jacobs se Daisy-parfuum
The post Bradley Cooper eerste keer pa appeared first on SARIE.