Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

Julia Roberts is People se mooiste!

$
0
0

In 1990 het Julia Roberts met haar vertolking van Vivian in Pretty Woman een van Hollywood se lieflinge geword. Nou, 27 jaar later, is sy aangewys as People Magazine se Mooiste Vrou ter Wêreld!

En dis nie die eerste keer dat sy hierdie pragtige-titel verower het nie. Dis haar vyfde keer! Die eerste keer was Julia net 23 jaar oud gewees.

Kyk net hoe pragtig lyk sy op People se voorblad:

Julia, wat ook ’n Oscar-wenner is, is al vir 14 jaar met kinematograaf Daniel Moder getroud. Die paartjie het drie kinders saam.

Lees nou

Wat gaan aan tussen prins Andrew en Kylie Minogue?

Will & Grace kom terug: Kyk hoe lyk hulle nou

VIDEO: Kevin Spacey kan sing óók!

The post Julia Roberts is People se mooiste! appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294