Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

Angelique se tweede vlog vir Jacques Jr.

$
0
0

Vanaand om 20:30 op VIA is die tweede episode van Angelique en Jr., ’n realiteitsreeks oor die aktrise Angelique Gerber se nuwe avontuur as mamma. Tydens die reeks maak sy dagboekinskrywings vir klein Jacques soos sy elke week nuwe lesse leer.

In vanaand se episode speel die Bulle in die Kaap en Angelique gaan saam om hulle te ondersteun. Sy vra haar ma om vir Jacques Jr. op te pas. Angelique kom agter hoe groot rol ’n ouma in ’n kind se lewe het.

Hier’s haar tweede vlog wat sy spesiaal met SARIE.com gedeel het. Sy praat oor haar ma en Jacques Jr. se ouma, Lynette.

The post Angelique se tweede vlog vir Jacques Jr. appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294