Dis amptelik! Meghan Markle is op Pippa Middleton se gastelys
Prins Harry kan uiteindelik ontspan met die wete dat sy meisie, Meghan Markle, aan sy sy gaan wees op die onthaal vir Pippa Middleton se troue. Die jonger sussie van Kate Middleton sweer op 20 Mei...
View ArticleGaan Harry se nuwe liedjie oor Taylor?
Aanhangers is oortuig Harry Styles sing sy hart uit oor Taylor Swift nadat hy die afgelope naweek sy tweede solo-liedjie op Saturday Night Live opgevoer het. Die eks-lid van One Direction het verlede...
View ArticleBen en Jennifer gaan nou wel skei
Ja, dis amptelik. Ná twee jaar uitmekaar het Ben Affleck en Jennifer Garner nou met hul skeisaak begin, berig E Online. Hulle was 10 jaar lank getroud voor hulle uiteen is en het drie kinders: Violet...
View ArticleWill Smith sny sy seun se hare af vir hul nuwe fliek
Will Smith en sy seun, Jaden, het die naweek kwaliteittyd saam deurgebring toe die akteur en rolprentvervaardiger ook sy vernuf as haarkapper getoets het. Will is ernstig oor die akteurs in sy flieks...
View ArticleVIDEO: Kevin Spacey kan sing óók!
Een oomblik is dit ’n Billy Joel-konsert en die volgende oomblik is Kevin Spacey saam met hom op die verhoog om te sing. En kyk net hoe jonk is die skare! Die naweek het die legendariese sanger weer...
View ArticleWill & Grace kom terug: Kyk hoe lyk hulle nou
Aanhangers is in rep en roer, want die TV-komediereeks Will & Grace kom terug! Die Amerikaanse TV-netwerk NBC het bevestig Will Truman (Eric McCormack) en sy beste vriendin Grace Adler (Debra...
View ArticleWat gaan aan tussen prins Andrew en Kylie Minogue?
Prins Andrew is glo halsoorkop verlief op Kylie Minogue nadat haar verlowing vroeër vanjaar beëindig is. Volgens die poniekoerant Daily Mail se webblad loop die storie wyd dat die 48-jarige...
View ArticleJulia Roberts is People se mooiste!
In 1990 het Julia Roberts met haar vertolking van Vivian in Pretty Woman een van Hollywood se lieflinge geword. Nou, 27 jaar later, is sy aangewys as People Magazine se Mooiste Vrou ter Wêreld! En dis...
View ArticleAngelique se tweede vlog vir Jacques Jr.
Vanaand om 20:30 op VIA is die tweede episode van Angelique en Jr., ’n realiteitsreeks oor die aktrise Angelique Gerber se nuwe avontuur as mamma. Tydens die reeks maak sy dagboekinskrywings vir klein...
View ArticleSerena Williams is swanger met eersteling
Sy het al 23 Grand Slam-titels gewen en nou gaan Serena Williams vir die eerste keer ’n ma word. Die nr. 1-speler op vrouetennis het die goeie nuus op die sosiale media-platform Snapchat gedeel....
View ArticleBaanbreker steeds vol woema ná 50 jaar!
In vroeër jare is slegs mans toegelaat om aan die Boston-marathon deel te neem – omdat vroue glo te “swak” is. Toe ene K.V. Switzer in 1967 vir die wedloop van 26,2 myl (sowat 42 km) inskryf, het...
View ArticleSepiesterre in Willem Botha-musiekvideo
Willem Botha is ’n man van vele talente: Hy is ’n fotograaf, akteur, sanger en aanbieder. Ná vyf jaar se stilte word sy nuwe album Soen & Vergeet op 5 Mei vrygestel. Maar dis nie al mylpaal wat dié...
View ArticleVIDEO: Kokkedoortjies raai (deel 2)
Vir die afgelope paar weke het die deelnemers van Kokkedoortjie diep in ons harte kom kruip. Nie net is hulle oulike kinders nie, maar hulle is beslis klein meesters in die kombuis. Maar goed ken hulle...
View ArticleKoningin Elizabeth is 91! Hier’s 20 feite
Vandag is dit koningin Elizabeth II se 91ste verjaardag. Maar op 17 Junie word haar verjaardag amptelik gevier. Die slagspreuk “lank lewe die koningin” is nou heel gepas. Ná al die jare kan jy haar...
View ArticleJohn Legend haal TIME se 100-lys
Gister het TIME sy lys van 100 invloedrykste individue bekendgemaak. Die lys sonder invloedrykste individue, van kunstenaars tot politici, uit. Een van die kunstenaars wat die lys gehaal het is...
View ArticleOns sê dankie, Moeder Aarde
Vandag is Aardedag! ’n Dag waarop ons fokus om die aarde meer te bewaar. Hoe kan jy Aardedag vier? As jy kan los jou voertuig in jou motorhuis en stap werk toe of vat publieke vervoer. Spaar water en...
View ArticleAlexander Skarsgård oor geweld
Die gewilde TV-minireeks Big Little Lies het aan die begin van die maand op M-Net tot ’n einde gekom, tog bly die ernstige emosionele temas wat die reeks ondersoek jou by. Die reeks, met onder andere...
View ArticleBekendes sonder ‘matriek’
Akteurs Ryan Gosling en Emma Stone het gehore vroeër vanjaar betower in die fliek La La Land. Hulle is albei bekroon vir hul rolle in dié musiekblyspel – Ryan met die Golden Globe-toekenning as beste...
View ArticleGhoemas: Hier is al die wenners
Die Ghoemas is gisteraand by ’n glansgeleentheid in die Emperors Palace in Johannesburg oorhandig en ons het die volledige lys van wenners. Het jou gunsteling- Afrikaanse musikant ’n toekenning gekry?...
View ArticleAmber Heard is van die mark af en dís haar kêrel
Ons vermoed dit al vir ’n rukkie, maar dit is nou amptelik. Amber Heard het ’n nuwe kêrel en hy is heeltemal anders as Johnny Depp. Amber Heard is in Januarie amptelik van Johnny Depp geskei en haar...
View Article