Sy het al 23 Grand Slam-titels gewen en nou gaan Serena Williams vir die eerste keer ’n ma word. Die nr. 1-speler op vrouetennis het die goeie nuus op die sosiale media-platform Snapchat gedeel.
Serena, wat 20 weke swanger, het in Desember haar verlowing met Alexis Ohanian aangekondig. Alexis is die medestigter van Reddit.
The post Serena Williams is swanger met eersteling appeared first on SARIE.