Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

Angelique: “Dit was ’n rowwe begin …”

$
0
0

“Dit was ’n rowwe begin gewees…” Só erken die Afrikaanse aktrise Angelique Gerber in haar nuutste vlog vir haar eersteling, Jacques Jr.

Kyk haar vlog hier:

Vanaand om 20:30 op VIA is die nuutste episode van Angelique en Jr., ’n realiteitsreeks oor die aktrise Angelique Gerber se nuwe avontuur as mamma. Tydens die reeks maak sy dagboekinskrywings vir klein Jacques soos sy elke week nuwe lesse leer.

Om genoeg te slaap is ’n luuksheid as jy ‘n nuwe ma is. Angelique se vriendin Mandi Baard kom kuier om advies te gee.

Sy het vandag hierdie vraag op Instagram gevra: Wie se babas slaap ook nog nie deur nie?

The post Angelique: “Dit was ’n rowwe begin …” appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

Latest Images