Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

Kyk hoe groot het hy geword!

$
0
0

Die Afrikaanse akteur Tim Theron se jongste, Migael, is in Januarie gebore. Nou ’n paar maande later begin hy bietjie meer soos pa lyk. Of lyk hy meer soos ma, Juanli? Ousus Sophia het beslis trekke van pa!

Die aktrise Tori Spelling het ook onlangs haar vyfde kind vir die wêreld gewys. Die seuntjie se naam is Beau Dean.

Die Suid-Afrikaanse supermodel Candice Swanepoel se eersteling is ook yslik groot.

7 months literally just flew by with this deliciousness. Good morning with love #mesversario

A post shared by Candice Swanepoel (@angelcandices) on

En kyk net hoe groot is die Hollywood-aktrise Katherine Heigl se seuntjie, Joshua Bishop .

The post Kyk hoe groot het hy geword! appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294