Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

Revenge-paartjie is verloof

$
0
0

In 2011 het die akteurs Emily VanCamp en Josh Bowman in die eerste episode van die ABC-reeks Revenge verskyn. Nes hul karakters, Emily en Daniel, het dié akteurs in die regte lewe ook ’n paartjie geraak. 

Emily het gisteraand haar verlowing aan Josh op sosiale media bekend gemaak.

A post shared by Emily VanCamp (@emilyvancamp) on

Die Revenge-reeks het in 2015 geëindig. Emily het al in groot flieks soos Captain America: The Winter Soldier en Captain America: Civil War gespeel. Josh was te sien in die ABC-reeks Time After Time, maar dis ongelukkig ná vyf episodes gekanselleer.

paradise

A post shared by Emily VanCamp (@emilyvancamp) on

The post Revenge-paartjie is verloof appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

Latest Images