Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

Kyk net hoe lyk tennisspeler Novak Djokovic se woonstel!

$
0
0

Genugtig! Die tennisster Novak Djokovic het nie net 12 Grand Slam-titels agter sy naam nie, hy het nou ook die ongelooflikste woonstel langs die strand van Miami. 

Djokovic, wat op die oomblik aan die Madrid Ope-toernooi deelneem, se woonstel het glo drie slaapkamers en drie en ’n halwe badkamers. Die woonstel, wat ’n asemrowende see-uitsig het, vorm deel van die gesogte Eighty Seven Park-blok. Lees meer hier.

Kyk net die foto’s:

Een só ’n woonstel kan tot $8.9 miljoen (R120 miljoen) kos.

Bron: Harper’s Bazaar

The post Kyk net hoe lyk tennisspeler Novak Djokovic se woonstel! appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

Trending Articles


Tien kreatiewe idees vir bêreplekke in jou babakamer


Groblerspruit: Episode 1


Kyk: Dié 16 katte het meer persoonlikheid as jy!


Die beste tyd van my lewe


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 8-Afrikaans Huistaal: vraestelle en memoranda


T Minus …. 6


Die kuns van koeksisters bak


6 wenke en kunsies om jou hare te kleur


7 waarskuwingstekens wat jou lippe jou gee