Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

Kyk! Hollywood-sterre is gek oor Blitzbokke

$
0
0

Hier op SARIE se kantoor is ons mal oor die Blitsbokke. Maar dis nie net ons wat gek is oor die bokke nie. Dit lyk of Hollywood ook ’n aanhanger is.

Ná hul sege in Frankryk het die Blitsbokke vir Tom Cruise op die stel van die nuutste Mission Impossible besoek, berig Sport24.

Kyk net die foto’s:

Got the chance to meet Tom Cruise this morning while on set of the new Mission Impossible movie. Such a nice guy

A post shared by Ryan Oosthuizen (@ryan_oosthuizen) on

Tom is nie al Hollywood-ster nie. Verlede jaar tydens die Olimpiese Spele in Rio het die Oscar-wenner Matthew McConaughey vir die Blitsbokke gekyk. Hy is glo ’n aanhanger van Blitsbok Cecil Afrika.

The post Kyk! Hollywood-sterre is gek oor Blitzbokke appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294