In 1986 het Tom Cruise en Kelly McGillis in die aksie-drama Top Gun gespeel. Die fliek se tema-lied “Take My Breath Away” deur Berlin het die Oscar vir beste liedjie gewen. Nou het Tom Cruise bevestig dat daar ’n Top Gun 2 gaan wees! Hy gaan glo volgende jaar daaraan begin verfilm.
Kyk hoe praat Tom oor Top Gun 2:
WORLDWIDE EXCLUSIVE: @TomCruise just confirmed that Top Gun 2 is happening! “I’m gonna start filming it probably in the next year”. #sun7 pic.twitter.com/X17xvxz4Q4
— Sunrise (@sunriseon7) May 23, 2017
Hier’s die temalied:
The post Groot nuus vir Top Gun-aanhangers! appeared first on SARIE.