Suid-Afrika het weer goud by die jaarlikse Chelsea-skou gewen. Dit beteken ons het al 33 goue medaljes gewen! Die Hertogin van Cambridge, Kate Middleton, het Maandag, twee dae na haar suster, Pippa, se troue, ’n draai by dié blommeskou gemaak. Natuurlik het sy, soos altyd, stylvol gelyk.
Wat dink jy van haar uitrusting?
The post Pragtige Kate blom by Chelsea-skou appeared first on SARIE.