Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Browsing all 2294 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Binnelanders se Kim maak vrede

Die seer van haar verlede is verby. Ná 17 jaar het sy uiteindelik vrede gemaak met die demone uit haar kindertyd en aanvaar Kim Cloete nou die liefde wat haar kant toe kom. Vir die eerste keer in baie...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuwe gesig in Suidooster vanaand!

“So seker soos die wind sal waai … ” Vanaand gaan ’n nuwe gesig in Ruiterbosch opdaag. Ja, die sangeres Tarryn Lamb van die popgroep BlackByrd gaan vir ses weke in die gewilde kykNET-sepie speel....

View Article


Bekende se dogter na-aap Donald Trump

Alec Baldwin is ’n bekende Hollywood-ster en akteur. Hy het die afgelope jaar veral aandag getrek met sy nabootsing van president Donald Trump op Saturday Night Live. A post shared by Closer Weekly...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sjoe! Kyk na Rolanda se nuwe kleur en haarstyl!

Rolanda Marais het onlangs haar hare gekleur en baie kort gesny vir haar rol in die opkomende rolprent, Die Seemeeu. Die fliek is gebasseer op die toneelstuk van Anton Chekov. Só kort het ons nog nie...

View Article

Lily Collins lyk soos Audrey Hepburn

Met haar donker hare, bokkie-oë en prominente wenkbroue word Lily Collins dikwels met die ontslape Hollywood-ikoon Audrey Hepburn vergelyk. Die Britse aktrise is tans by die gesogte Cannes-filmfees in...

View Article


Groot nuus vir Top Gun-aanhangers!

In 1986 het Tom Cruise en Kelly McGillis in die aksie-drama Top Gun gespeel. Die fliek se tema-lied “Take My Breath Away” deur Berlin het die Oscar vir beste liedjie gewen. Nou het Tom Cruise bevestig...

View Article

Pragtige Kate blom by Chelsea-skou

Suid-Afrika het weer goud by die jaarlikse Chelsea-skou gewen. Dit beteken ons het al 33 goue medaljes gewen! Die Hertogin van Cambridge, Kate Middleton, het Maandag, twee dae na haar suster, Pippa, se...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

14 miljoen kyk na Harry Styles se Carpool-Karaoke

Dié video van Harry Styles wat sing in ’n kar is al meer as 14 900 000 keer gekyk! Harry Styles was onlangs ’n gas op die gewilde laatnag-geselsprogram, The Late Late Show James Corden. Op elke episode...

View Article


VIDEO: Jessica Simpson irriteer vir Ellen DeGeneres

Onthou jy vir Jessica Simpson? Sy het vandeesweek op Ellen DeGeneres se geselsprogram verskyn om haar klerereeks te bemark en Ellen het gesukkel om haar irritasie weg te steek! Jessica het telkens...

View Article


Hup, Holland, Hup sê Donnalee en Ivan

Die span agter die lokettreffers Pad na jou hart en Vir Altyd was onlangs in Nederland en Engeland. Ivan Botha en Donnalee Roberts het foto’s van hul avontuur op Instagram gedeel. Ons hoop dis ’n...

View Article

Só skryf jy ’n wenbrief, sê Minki

Hoe skryf jy ’n brief vir ’n boer wat jy nog nooit ontmoet het nie? Hoe staan jou brief teenoor die ander uit? Minki van der Westhuizen, aanbieder van die kykNET-reeks Boer Soek ’n Vrou se 10de...

View Article

Leah deel 5 skoonheidsgeheime

As klein dogtertjie was die Afrikaanse sangeres Leah reeds ambisieus. “As iemand vir my gesê het ek kan iets nie doen nie, sou ek dit juis doen om vir hulle te wys dat ek kán.” “Musiek inspireer my en...

View Article

Shameless se Emmy Rossum trou

Die Amerikaanse aktrise en Shameless-ster Emmy Rossum het gister in ’n sinagoge in New York, Amerika, getrou. Volgens People was dit ’n intieme troue. Hollywood-bekendes soos akteurs William H. Macy en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

WEN Nataniël se splinternuwe album

Ter viering van 30 jaar op die verhoog het Nataniël sopas sy eerste ateljee-album in 7 jaar uitgereik, en 6 gelukkige SARIE-lesers gaan elk die CD wen! One day in a castle is ’n versameling van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ontmoet die regte Paul en Candice

In Paul Rothmann en Candice Boucher steek daar baie meer as wat jy op die (baie aantreklike) oppervlak kan sien. Dié bekende paartjie leef volgens hul eie reëls . . . en dis ook hul wens vir hul...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Fanie gesels met Caroline-Grace Brüssow

The Voice SA, M-Net se gewilde sangkompetisie, is nou volstoom aan die gang. Elke Sondag om 17:30 sit kykers vasgenael voor die kassie. Net ’n handjievol finaliste is oor en die kompetisie is straf....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Het jy ’n sakedroom? Hier’s raad én ’n kans om R15 000 te wen!

1st for Women vier vroue-entrepreneurs – en nou kan jy jou eie potensiaal ontgin! Wil jy graag jou eie onderneming begin, maar jy kort kapitaal en leiding om jou droom te bewaarheid? Hier deel 1st for...

View Article


Adam Levine bewys sy liefde vir Behati… met ’n tatoe!

Adam Levine en Behati Prinsloo is nou al amper drie jaar getroud. Net voor hul derde huweliksherdenking het Adam Levine sy getatoeëerde lyf met nog ’n tatoeëermerk laat versier ter ere van sy liefde...

View Article

#9tot5: Helen Mirren, Will Ferrell en ander motiveer by plegtighede!

Jou jaarlikse motiverings-hupstoot is hier! Gradeplegtighede in Amerika lewer van die beste toesprake om gegradueerdes hul toekoms mee in te stuur. Luister hier na ons drie-gunsteling toesprake van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

#Onthoujy? Die 90’s se gewildste speelgoed!

In die 1990’s was hierdie speelgoed die grootste giere! Watter was in jou of jou kinders se Kerskous? 1. Furby-diertjies Dié hamster-uil-diertjies het in die laat 1990’s in Suid-Afrika gewild geraak....

View Article
Browsing all 2294 articles
Browse latest View live