Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

13 jaar, 10 voorblaaie: Kyk vir Diaan!

$
0
0

Diaan Lawrenson is een van Suid-Afrika se bekendste en mees geliefde aktrises. Sy het immers 13 jaar lank die rol vertolk van Paula van der Lecq, die gewilde 7de Laan-karakter. Nou is sy vanaf 1 Desember te sien in die Afrikaanse chick-fliek Susters, ’n skreeusnaakse moet-sien-fliek vir alle ma’s, dogters en vriendinne. En die ander sterre? Die Afrikaanse sanger Leah en aktrise Quanita Adams.  

Susters, waarvan SARIE ’n trotse mediavennoot is, gaan oor drie aangenome susters. Die drie verskil soos dag en nag en het nie juis kontak nie. Hul ma se dood bring hulle egter weer bymekaar.

Maar dis nie al waarmee Diaan haar deesdae besig hou nie. Die aktrise, deesdae ’n Kapenaar, vertolk die hoofrol in die prent Raaiselkind, wat op Annelie Botes se gelyknamige roman gebaseer is. Raaiselkind word vanaf 23-26 Augustus by die Silwerskermfees in Kampsbaai gewys.

Diaan is al sedert 2004 deel van die SARIE-familie. Sy was op 10 van ons voorblaaie, waarvan agt solo-voorblaaie was. Op die ander twee het sy saam met ander 7de Laan-sterre verskyn.

Oor die jare het Diaan net mooier en mooier geword!

September 2004

FOTO: Leana Clunies-Ross

FOTO: Leana Clunies-Ross

Oktober 2005

FOTO: Nick Bolton

Julie 2006

FOTO: Leana Clunies-Ross

Mei 2008

FOTO: Clinton Lubbe

FOTO: Clinton Lubbe

FOTO: Clinton Lubbe

Mei 2010

 

FOTO: Aubrey Johnson

Oktober 2010

 

 

FOTO: Leana Clunies-Ross

Junie 2012

 

FOTO: Leana Clunies-Ross

Mei 2014

FOTO: Phyllis Green

 

Augustus 2015

FOTO: Leana Clunies-Ross

Februarie 2017

FOTO: Leana Clunies-Ross

FOTO: Leana Clunies-Ross

The post 13 jaar, 10 voorblaaie: Kyk vir Diaan! appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294