SARIE Voorbladgesig 2017: Só lyk episode 1
Op Maandag 7 Augustus word die eerste episode van SARIE Voorbladgesig om 17:30 op kykNET uitgesaai. Nie net gaan kykers die top-10 ontmoet nie, die kameras maak ook ’n draai in ons kantoor. Hierdie...
View ArticleKarlien van Jaarsveld se nuwe hoofstuk
Deesdae hou die Afrikaanse sangeres Karlien van Jaarsveld haar lyf ook klere-ontwerper. Gister het sy op haar Instagram-blad die nuus gedeel: Sy het nou haar eie klerereeks, KVJ Collection! Kyk net...
View ArticleKyk hoe aantreklik lyk Macaulay Culkin nou!
Onthou jy nog vir Macaulay Culkin? Hy was die oulike seuntjie in die gewilde 90’s flieks, Home Alone, Richie Rich en My Girl. Dié akteur het vir jare uit die kollig verdwyn en mense het verlede jaar...
View ArticleTom Hanks se geheim vir ’n gelukkige huwelik
In Hollywood hou huwelike nie lank nie – of só lyk dit vir ons! Maar as daar een akteurspaar is wat lyk of hulle saam oud gaan word, is dit Tom Hanks en Rita Wilson. Die twee is al 29 jaar getroud en...
View ArticleSARIE Voorbladgesig: 10 finaliste!
Gekies uit duisende, hier’s ons 10 finaliste! SARIE Voorbladgesig is in die finale pylvak! Finaliste kom van Bredasdorp in die suide tot Windhoek bo in Namibië. Daar is donkerkoppe en ligtekoppe, ’n...
View ArticleJapannese verslaaf aan KitKat – en dís hoekom
Ja, die Japannese kan nie genoeg kry van KitKat nie. Só lief is hulle vir hierdie sjokoladestafies dat Nestlé nou ’n fabriek spesiaal vir die maak van KitKats gaan oopmaak. Dis om by te bly met die...
View ArticleBaie geluk, Donnalee en Ivan!
Jare lank was die talentvolle akteurs Ivan Botha en Donnalee Roberts goeie vriende en kreatiewe vennote. ’n Verhouding was nooit vir hulle ’n fokus nie. Al wat saak gemaak het, was om deur hul werk...
View ArticleBrendan Peyper: ‘Ek wil net real wees’
Hy is een van Afrikaans se gewildste sangers. Vroeër vanjaar het SARIE-lesers hom as die tweede mooiste man in die land aangewys. Maar Brendan Peyper, boerseun van Bloemfontein, is glad nie grootkop...
View ArticleDogter se emosionele ‘Hallelujah’ maak harte warm
Dit was ’n emosionele oomblik. Chris Cornell, bekende musikant wat in Mei vanjaar selfdood gepleeg het, se jong dogter wat “Hallelujah” op Amerikaanse TV sing. Die 12-jarige Toni het die sing van die...
View ArticleFOTO’S: Bekende se 1950’s-babatee
Sy het al 23 Grand Slam-titels agter haar naam, maar nou gaan die koningin van vrouetennis die eerste keer ma word. Saterdag het Serena Williams haar babatee gehou. En die tema? Die 1950’s. Bekendes...
View ArticleShania Twain se nuwe musiekvideo
Toe sy uitvind haar liedjieskrywer-man en beste vriendin het ’n affair, het Shania Twain getwyfel of sy ooit weer sou sing. Maar vanjaar gaan sy nie net haar jongste album, Now, uitreik nie, sy het ook...
View ArticleKoningin Elizabeth drink 4 drankies per dag
Koningin Elizabeth II hou van tradisie en roetine. So word daar elke jaar met haar verjaardag altyd dieselfde koek gebak: ’n sjokoladekoek. Die resep kom uit koningin Victoria se dae en dit word al die...
View ArticleKrieketheldin Dané: Krieket nie net vir mans
Dané van Niekerk, kaptein van SA se vrouekrieketspan, is weer tuis nadat die Wêreldbekertoernooi in Engeland op 23 Julie tot ’n einde gekom het. Haar span het die halfeindronde gehaal, maar naelskraap...
View ArticleLika Berning: Oor gunstelinge en hartsdinge
Die aktrise Lika Berning en haar man, Clyde, woon dolgelukkig in die Kaap saam met hul twee seuntjies, Hugo en Jessi, en babadogter, Anneke. Tussendeur ma-wees het Lika ook ’n loopbaan: Nie net voor...
View ArticleDiaan, Leah en Quanita skitter in nuwe fliek!
Op 1 Desember word ons eie Afrikaanse chick-fliek, Susters, vrygestel. ’n Skreeusnaakse moet-sien-fliek vir alle ma’s, dogters en vriendinne. En die sterre? Die Afrikaanse sanger Leah en aktrises Diaan...
View ArticleEerste kyk: Donnalee en Ivan se nuwe fliek
Vir die afgelope paar jaar was die Afrikaanse akteurs en kreatiewe vennote Ivan Botha en Donnalee Roberts die goue paartjie van die silwerskerm. Hul films Pad na jou hart en Vir Altyd is lokettreffers....
View ArticleSien ons Voorbladgesig-Top-10 agter die skerms!
Die eerste episode van SARIE Voorbladgesig is Maandag om 17:30 op kykNET uitgesaai. Tydens die verfilming van die TV-reeks is die finaliste een aand met ’n uitstappie na ’n haarsalon bederf! INOAR is...
View Article13 jaar, 10 voorblaaie: Kyk vir Diaan!
Diaan Lawrenson is een van Suid-Afrika se bekendste en mees geliefde aktrises. Sy het immers 13 jaar lank die rol vertolk van Paula van der Lecq, die gewilde 7de Laan-karakter. Nou is sy vanaf 1...
View ArticleKyk hoe lyk Miley Cyrus nou!
Eers was sy Disney-kanaal se oulike Hannah Montana, toe ’n kontroversiële sangeres wat gereeld in gewaagde uitrustings by kleurryke geleenthede gewaar is. Nou lyk dit of Miley Cyrus ’n nuwe deuntjie...
View ArticleDié SA bekendes was saam op skool!
Deesdae deel hulle dalk die rooi tapyt, maar dié Suid-Afrikaanse bekendes was eens saam op die skoolbanke! Hoërskool Linden: Karen Zoid, Diaan Lawrenson, Chris Chameleon, Elvis Blue, Neels van...
View Article