Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

Lokprent: The Crown se 2de seisoen

$
0
0

In Desember word die tweede seisoen van die gewilde Netflix-reeks The Crown vrygestel. Koningin Elizabeth se lewensverhaal word nou vertel in dié reeks vertel. Die Britse aktrise Claire Foy vertolk koningin Elizabeth en Matt Smith vertolk die rol van haar man, prins Philip.

Die Suid-Afrikaanse aktrise Jodi Balfour verskyn ook in die tweede reeks. Sy sal die rol van Jackie Kennedy vertolk.

@tilfrances helped me look more poised than I almost ever do. More snaps soon. 📷📷📷 (also note: will work with apples.)

A post shared by Jodi Balfour (@jodiannebalfour) on

Kyk die lokprent:

Vroeër vanjaar het Claire ’n Golden Globe- en Screen Actors Guild-toekenning vir haar vertolking gewen. En John Lithgow, wat die rol van sir Winston Churchill vertolk, het by vanjaar se SAG-toekenings vir beste manlike byspeler gewen.

👑 🎩

A post shared by The Crown (@thecrownnetflix) on

The post Lokprent: The Crown se 2de seisoen appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294