Ian Somerhalder en Nikki Reed verwelkom eersteling
Die Vampire Diaries-akteur Ian Somerhalder en sy vrou, Nikki Reed van Twilight-faam, het hulle eersteling verwelkom. En wat is die babadogtertjie se unieke naam? Bodhi Soleil! Bodhi is glo ’n...
View ArticleDie liedjies is 15 jaar oud!
Tyd vlieg en binnekort is dit sommer al Desember. Kan jy glo die volgende liedjies is 15 jaar oud? Hier’s ’n paar treffers wie se woorde die SARIE-span steeds ken. 1. Avril Lavigne se “Sk8er Boi” 2....
View ArticleLokprent: The Crown se 2de seisoen
In Desember word die tweede seisoen van die gewilde Netflix-reeks The Crown vrygestel. Koningin Elizabeth se lewensverhaal word nou vertel in dié reeks vertel. Die Britse aktrise Claire Foy vertolk...
View ArticleOntmoet die ware Thor
Op die silwerdoek is Chris Hemsworth die magtige Thor, een van Marvel se helde. Sy nuwe Marvel-rolprent, Thor: Ragnarok, word later vanjaar vrygestel. Kyk net die lokprent hier: Dis ‘n feit soos ‘n...
View ArticleHoe kies jy die restaurante?
Hoe besluit jy waar jy wil uiteet? Is dit die bekende naam, die sjef, die moderne dekor of fantastiese diens wat jou weer en weer laat terugkeer na jou gunsteling-restaurant? Weet jy presies wat jy van...
View ArticleJim Carrey roer in film oor sy kuns
“Mense wat anders is, het ’n beter kans om oorspronklik te wees …” Dís die roerende woorde van die Hollywood-ster Jim Carrey in ’n kort dokumentêre film oor sy kuns wat pas vrygestel is. Jim het in die...
View ArticleNew York, New York vir Nadia Beukes!
Start spreading the news … Nadia Beukes is in New York! Die pragtige Getroud Met Rugby-ster het foto’s van haar New Yorkse vakansie op Instagram gedeel. Sy en haar projekbestuurder-man, David de...
View ArticleDié susters lyk nes Kim en Kylie
Al stel jy nie belang in die doen en late van die Kardashians nie, weet jy steeds wie Kim, Kourtney, Khloe, Kendall en Kylie is. Keeping Up with the Kardashians is al vir 10 jaar op die kassie. En elke...
View ArticleMinki, Jenna en Lee-Ann: SA modelle se dogters lyk nes hul mooi ma’s
Jenna Pietersen, Lee-Ann Liebenberg en Minki van der Westhuizen is Suid-Afrika se eie supermodelle. En hulle dogters lyk nes hulle ma’s! Kyk net die kinderfoto’s: Jenna Pietersen en Jack Parow se...
View ArticleLeonardo DiCaprio gaan wraggies dié rol vertolk
In Notting Hill (1999) raak Hugh Grant se karakter, William Thacker, ’n boekwinkel-eienaar, verlief op die Hollywood-ster Anna Scott, gespeel deur Julia Roberts. In een toneel nooi Anna hom na haar...
View ArticleLuna Legend steel harte
Sy is haar Hollywood-ouers, John Legend en Chrissy Teigen, se hartedief. Maar nou steel die eenjarige Luna Legend ook ander mense se harte. Chrissy, ’n model, het onlangs ’n video op Instagram gedeel...
View ArticleAktrise se boek help jong asmalyers
’n Trompet vir Thomas, ’n pragtige prenteboek deur Milan Murray, Charmaine Nolte en Marisa du Toit, leer vir jong kinders die ware feite oor asma en wys dat ’n asmalyer ’n normale lewe kan lei. Ons...
View ArticleKYK: Hollywood-sterre se dubbelgangers
Sien jy dubbel? Dié Hollywood-sterre se dubbelgangers laat ons twee keer kyk! Jennifer Lopez Jennifer Lopez is ’n gunsteling onder SARIE.com-lesers. Op 47 is sy nie net asemrowend mooi nie, sy bly ook...
View ArticleAfri-Frans by Aardklop
Die musiekregisseur Matthys Maree is ’n musiekmaestro! Hy was die meesterbrein agter die suksesvolle albums Afri-Frans, Afri-Spaans en Afri-Talia. En vanjaar het Matthys drie produksies by Aardklop,...
View ArticleKarlien oor ma-wees en lewenslesse
Dit gaan goed met Karlien van Jaarsveld. Sy en haar man, Joe Breytenbach, verwag hul eerste baba en bly dolgelukkig in Pretoria saam met haar driejarige tweelingseuntjies, Eliah en Daniël. Karlien het...
View ArticleSARIE Voorbladgesig: #AgterDieSkerms by episode 2
Ons trek al by die tweede episode van SARIE Voorbladgesig. Hierdie week het jy vir die eerste keer met die Top-10 kennis gemaak. Maar het jy geweet dit was ook húl eerste keer voor die TV-kameras? Vir...
View ArticleSelena Gomez se dubbelganger
Die kuberruim is behoorlik aan die gons: Daar is ’n jong vrou wat nés die Amerikaanse sangeres Selena Gomez lyk. Sommige internetgebruikers reken sy lyk eintlik meer soos Selena as die ware Selena...
View ArticleBekendes wys hul babas
Op Instagram deel Hollywood-sterre gereeld foto’s van hul kleingoed. En voor die wêreld se oë word hulle groot. Kyk net hoe oulik is dié bekendes se kinders. Die Suid-Afrikaanse supermodel Candice...
View ArticleWat! Hierdie liedjies is 20 jaar oud
Verlede Vrydag het ons met ’n skok besef dat Avril Lavigne se “Sk8er Boi” en Celine Dion se “A New Day Has Comes” al 15 jaar oud is. Waarheen het die tyd gevlieg? Kyk net hoeveel treffers is 20 jaar...
View ArticleOnthou jy nog die Hanson-broers?
In 1997 het die Hanson-broers (Isaac, Taylor, Zac) hul treffer “MMMBop” gesing. Die liedjie was so gewild dat dit in 27 lande nommer 1 was. Toe was hulle onderskeidelik 17, 14 en 12 jaar oud. Nou 20...
View Article