Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

Ontmoet die ware Thor

$
0
0

Op die silwerdoek is Chris Hemsworth die magtige Thor, een van Marvel se helde. Sy nuwe Marvel-rolprent, Thor: Ragnarok, word later vanjaar vrygestel.

Kyk net die lokprent hier:

Dis ‘n feit soos ‘n koei, Chris Hemsworth is baie aantreklik!

Thor Poster

Maar nou Chris kan gerus hy opsy staan, want daar is ’n Thor wat regtig bestaan. Die 30-jarige Lasse L. Matberg het die internet aan die gons ná foto’s van sy Instagram soos ’n veldbrand versprei het. Hy is deel van die koninklike vloot van Noorweë en is nou as ’n moderne Viking gedoop.

Chris Hemsworth het al ons hart gesteel as Thor in die gelyknamige reeks Marvel-rolprente. Maar wag tot jy vir Lasse sien!

Hier’s Lasse se Instagram

Missing this lil guy #junior #dogstagram #dogsofinstagram #menanddogs

A photo posted by Lasse L. Matberg (@lasselom) on

Have a nice #weekend #smilesmilesmile A photo posted by Lasse L. Matberg (@lasselom) on

#norwegian #navy#utenalleerviingen #forsvaret ⚓️⚓️⚓️

A photo posted by Lasse L. Matberg(@lasselom) on

#santamonica #santamonicapier #sunset #nofilter A photo posted by Lasse L. Matberg (@lasselom) on

#forsvaret #sjøforsvaret #verdtåforsvare av @juliakalvik

A photo posted by Lasse L. Matberg(@lasselom) on

#FOS ’16 #forsvaret #uniform #navy #beret #beard #manbun #manbunmonday by @juliakalvik A photo posted by Lasse L. Matberg (@lasselom) on

#calmbeforethestorm A photo posted by Lasse L. Matberg (@lasselom) on

..and this is how a #quickfix looks like #messy #manbunmonday

A photo posted by Lasse L. Matberg (@lasselom) on

#topbuntuesday > #manbunmonday #mbm #topknot #bun #bunlife #blackandwhite #themanclub #blackandwhiteisworththefight A photo posted by Lasse L. Matberg (@lasselom) on

#sportsofficer #thesituation #eatclean #getlean #fitisthenewshit #diet #hardwork #painandgain #summer #nerja

A photo posted by Lasse L. Matberg (@lasselom) on

Lasse kry nou gereeld trouversoeke van sy volgers op Instagram.

Lees nou

Chanel val Kuba binne!

In Sirië bring musiek hoop

‘Carpool Karaoke’ – die 6 bestes

The post Ontmoet die ware Thor appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

Trending Articles


Tien kreatiewe idees vir bêreplekke in jou babakamer


Groblerspruit: Episode 1


Kyk: Dié 16 katte het meer persoonlikheid as jy!


Die beste tyd van my lewe


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 8-Afrikaans Huistaal: vraestelle en memoranda


T Minus …. 6


Die kuns van koeksisters bak


6 wenke en kunsies om jou hare te kleur


7 waarskuwingstekens wat jou lippe jou gee