Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

SARIE Voorbladgesig: #AgterDieSkerms by episode 2

$
0
0

Ons trek al by die tweede episode van SARIE Voorbladgesig. Hierdie week het jy vir die eerste keer met die Top-10 kennis gemaak. Maar het jy geweet dit was ook húl eerste keer voor die TV-kameras?

Vir hul eerste dag van verfilming was die tien finaliste in hul eie klere geklee, met hul eie grimering aan en hul hare soos wat hulle dit gewoonlik stileer. Ons wou graag hê kykers moet die Top-10 ontmoet soos wat hulle elke dag lyk en sien wat ons op hul inskrywingsfoto’s gesien het: gewone vroue wat elkeen op haar eie manier skoonheid uitstraal. Dis daardie skoonheid wat deur die loop van die kompetisie net nog meer en meer beklemtoon gaan word deur ons A-span van mode- en skoonheidstiliste.

Kyk hier na die agter-die-skerms-foto’s van die vroue wat jy elke Maandag om 17:30 op kykNET gaan sien.

Kyk die foto’s van die Top-10 se eerste opname

voorbladgesig

Ashleigh Kleintjes

voorbladgesig

Nadia de Wet

voorbladgesig

Yolani Abrahams

voorbladgesig

Elanze van der Merwe

voorbladgesig

Elanze van der Merwe

voorbladgesig

Cato Meaker

voorbladgesig

Liza Aiken

voorbladgesig

Liza Aiken

voorbladgesig

Nadia de Wet

voorbladgesig

Marize Baird

voorbladgesig

Marize Baird

voorbladgesig

Suné Janse van Rensburg

voorbladgesig

Shené van der Vyver

voorbladgesig

Danel Pratt

voorbladgesig

Danel Pratt

voorbladgesig

Danel Pratt

voorbladgesig

Cato Meaker

voorbladgesig

Cato Meaker

voorbladgesig

Yolani Abrahams

As jy die tweede episode gemis het, maak seker jy kyk een van die herhalings:

voorbladgesig

Lees nou

10 feite uit SARIE Voorbladgesig 2017 se inskrywings

SARIE Voorbladgesig 2017: Só lyk episode 2

Sien ons Voorbladgesig-Top-10 agter die skerms!

The post SARIE Voorbladgesig: #AgterDieSkerms by episode 2 appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

Trending Articles


Tien kreatiewe idees vir bêreplekke in jou babakamer


Groblerspruit: Episode 1


Kyk: Dié 16 katte het meer persoonlikheid as jy!


Die beste tyd van my lewe


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 8-Afrikaans Huistaal: vraestelle en memoranda


T Minus …. 6


Die kuns van koeksisters bak


6 wenke en kunsies om jou hare te kleur


7 waarskuwingstekens wat jou lippe jou gee