Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

Selena Gomez se dubbelganger

$
0
0

Die kuberruim is behoorlik aan die gons: Daar is ’n jong vrou wat nés die Amerikaanse sangeres Selena Gomez lyk. Sommige internetgebruikers reken sy lyk eintlik meer soos Selena as die ware Selena self!

Sofia Solares, ’n 22-jarige Mexikaan, het reeds 239 000 volgelinge op Instagram. Die ooreenkomste tussen haar en Selena (25) is werklik verstommend. Sofia het aan E! News erken sy is ook ’n geswore Selena-aanhanger.

Kan jy die ooreenkoms sien?

Selena Gomez

A post shared by Selena Gomez (@selenagomez) on

Sofia Solares

Lindos ojos con @ttd_eye

A post shared by Sofia Solares (@sofisolars) on

Hermosas sombras ! Gracias @cutestore00 ♥️

A post shared by Sofia Solares (@sofisolars) on

 

 

The post Selena Gomez se dubbelganger appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294