Op Instagram deel Hollywood-sterre gereeld foto’s van hul kleingoed. En voor die wêreld se oë word hulle groot. Kyk net hoe oulik is dié bekendes se kinders.
Die Suid-Afrikaanse supermodel Candice Swanepoel se eersteling, Anacã, het beslis haar oë gekry.
Candice het tot ’n skattige video van ’n laggende Anacã gedeel.
Die Hollywood-aktrise Olivia Wilde se jongste, Daisy, is verlede Oktober gebore.
Die aktrise Tori Spelling is ma van vyf. Kyk hoe pragtig is haar jongste, Beau!
Tori en haar gesin lyk amper soos die nuwe Brady Bunch.
Kim Kardashian se dogter, North, lyk op ’n haar soos sy.
Kyk net hoe pragtig is Tom Cruise en Katie Holmes se 11-jarige dogter, Suri.
Die voormalige Grey’s Anatomy-ster Katherine Heigl se seuntjie, Joshua, het die mooiste oë.
The post Bekendes wys hul babas appeared first on SARIE.