Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

Margot Robbie is onherkenbaar in nuwe rol

$
0
0

Die Hollywood-ster Margot Robbie is nie net ’n mooi gesiggie nie, maar ook ’n talentvolle aktrise. Sy het reeds uiteenlopende rolle in flieks soos The Wolf of Wall Street, Tarzan en Suicide Squad vertolk. Nou het sy in koningin Mary van Skotland getransformeer vir nog ’n nuwe rol.

Hier’s die Margot wat op die rooi tapyt koppe laat draai:

A post shared by Becky Coates (@beckcoat) on

As die superheldin (superskurk?) Harley Quinn in Suicide Squad:

A post shared by @margotrobbie on

En nou op die stel van Mary Queen of Scots:

A post shared by Giro Pop (@giro_pop) on

A post shared by loscritters (@loscritters) on

A post shared by Sobre Filme (@sobre_filme) on

A post shared by Cine Diva (@cine_diva) on

Sou jy haar herken? Ons moes twee keer kyk! 

The post Margot Robbie is onherkenbaar in nuwe rol appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294