Voorbladgesig: Berdene Burger die storieverteller
Ons deelnemers skitter in klank en kleur spog in SARIE Voorbladgesig op kykNET uitgesaai word. Met in die regie-stoel ’n mooi blondine wat self voor die kameras sou kon wees. Berdene Burger van...
View ArticleFOTO’S: Paul en Candice se Wolfe
In Paul Rothmann en Candice Boucher steek daar baie meer as wat jy op die (baie aantreklike) oppervlak kan sien. Dié bekende paartjie leef volgens hul eie reëls … en dis ook hul wens vir hul klein...
View ArticleMargot Robbie is onherkenbaar in nuwe rol
Die Hollywood-ster Margot Robbie is nie net ’n mooi gesiggie nie, maar ook ’n talentvolle aktrise. Sy het reeds uiteenlopende rolle in flieks soos The Wolf of Wall Street, Tarzan en Suicide Squad...
View ArticleJessica Alba spog met babamagie
Die pragtige Jessica Alba, ’n Hollywood-ster en sakevrou, is vir ’n derde keer swanger. En sy straal behoorlik! Jessica is al vir 9 jaar met die vervaardiger Cash Warren getroud. Die paartjie het...
View ArticleJana Kruger: “Vroue kan als hê”
“Vroue kan als hê, net nie op dieselfde tyd nie.” Dis die een ding wat sy kan doen, toneelspeel. Só sê Jana Kruger wat weer in September in die jongste reeks van Erfsondes te sien is. En ja, daar was...
View ArticleOntmoet Marlice van Vuuren, belle van die bos
Saam met Lucky, die driebeen-jagluiperd in daai motoradvertensie. Só het ons Marlice van Vuuren leer ken. Die dierefluisteraar, bewaringsghoeroe en veldvrou wat Hollywood se Angelina Jolie ’n vriendin...
View ArticleSilwerskerm: ‘Raaiselkind was ’n moeilike reis’
Om met haar eie orkes ’n volle “show” in die Royal Albert Hall in Londen te doen is hoog op haar wenslys. Sy’s veelsydig … Die sangeres en aktrise Edrien Erasmus, wat die rol van ’n vrouespeurder in...
View ArticleDiaan se sukses geen raaisel
Raaiselkind laat die tonge klap by die sewende kykNET Silwerskermfees. Die fliek, gegrond op die gelyknamige 2001-boek deur Annelie Botes, is gisteraand (23 Augustus) die eerste keer by die fees in...
View ArticleTaylor Swift se nuwe liedjie is hier!
Vir maande was sy stil en die wêreld het begin wonder wat van Taylor Swift geword het. Die Grammy-wenner het drie dae gelede haar hele Instagram-blad skoongemaak en ’n paar uur later net ’n video van...
View ArticleSilwerskermfees: ‘Afrikaans is wie ek is’
Die aktrise Mila Guy is in nie minder nie as drie rolprente te sien by die sewende kykNET Silwerskermfees in Kampsbaai, Kaapstad: Liewe Kersfeesvader, Wonderlus asook die kortfilm Vlugtig. “Ek is mal...
View ArticleJo Black se groot nuus!
Die Afrikaanse sanger Jo Black, oftewel die man met die baard, het vanoggend goeie nuus met sy aanhangers gedeel. Jo se debut-album, Skepe, het platinumstatus bereik. Verlede jaar het Jo Black die land...
View ArticleElize Cawood se dogter, Jenna, is eerlik oor haarself
Jenna Dunster, die 30-jarige dogter van die gesoute akteurspaar Elize Cawood en Wilson Dunster, is baie opgewonde oor Skoon, die kortfilm oor obsessief-kompulsiewe stoornis waarin sy en haar goeie...
View ArticleChrissy Teigen vertel van haar probleem
Party van ons geniet ’n glasie wyn of ander drankie om te ontspan of saam met ’n smaaklike bord kos te geniet. Maar die Hollywood-ster Chrissy Teigen het agtergekom vir haar het dit ’n probleem...
View ArticleOnthou jy nog toe dié skoonheid gekroon was?
In 1958 het Penny Coelen die titel van Mej. Wêreld verower. In 1974 is die blondekop Anneline Kriel as Mej. Wêreld gekroon. In 1978 is die donkerkop Margaret Gardiner bekroon as Mej. Heelal. En in...
View ArticleJo Black verklap die waarheid agter foto
Die Afrikaanse sanger Jo Black, oftewel die man met die baard, het vandag Jacaranda FM-luisteraars behoorlik laat gons. Eers het hy die goeie nuus gedeel dat sy album Skepe platinumstatus bereik het,...
View ArticleAngelique Gerber verwag ’n tweeling
Die Afrikaanse aktrise Angelique Gerber is swanger met ’n tweeling. Sy en haar rugbyspeler-man, Jacques Potgieter, het reeds ’n pragtige seuntjie, Jacques. Angelique, wat 12 weke swanger is, het die...
View ArticleAktrise Jana Kruger verklap baba se naam
Eersdags is daar ’n bondeltjie vreugde in haar arms. Maar tot dan wag die pragtige aktrise Jana Kruger (Strydom) vir haar derde kind se koms. Sy het reeds twee pragtige kinders, Ohan (7) en Luka (4)....
View ArticleVIDEO: Taylor Swift se Reputation
Gisteraand by die jaarlikse MTV Video Music Awards in Los Angeles het Taylor Swift die musiekvideo van haar nuwe enkelsnit “Look What You Made Me Do” bekendgestel. Die video begin met ’n grafsteen...
View ArticleEerste kyk: Mamma Mia! 2
In 2008 het Meryl Streep, Pierce Brosnan en Amanda Seyfried op die musiek van ABBA gesing en gedans op ’n Griekse eiland. Die fliek Mamma Mia! was ’n treffer en het $609.8 miljoen wêreldwyd gemaak....
View ArticleSexy Hollywood-ster kom SA toe!
Hy is smeulend en sexy, nou kom die Hollywood-ster Antonio Banderos Suid-Afrika toe! Volgens Channel24 gaan The Mask of Zorro-ster vir ’n geruime tyd ons land kom besoek. Hy gaan glo sy parfuums en...
View Article