Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

Jessica Alba spog met babamagie

$
0
0

Die pragtige Jessica Alba, ’n Hollywood-ster en sakevrou, is vir ’n derde keer swanger. En sy straal behoorlik! 

Jessica is al vir 9 jaar met die vervaardiger Cash Warren getroud. Die paartjie het reeds twee dogters, Honor Marie (9) en Haven Garner (6). Wie weet dalk is dit hierdie keer ’n seuntjie?

Kyk net hoe straal sy:

A post shared by Jessica Alba (@jessicaalba) on

Love being preggers w my baby boo #BossLady @jkroogr

A post shared by Jessica Alba (@jessicaalba) on

The post Jessica Alba spog met babamagie appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294