Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

Taylor Swift se nuwe liedjie is hier!

$
0
0

Vir maande was sy stil en die wêreld het begin wonder wat van Taylor Swift geword het. Die Grammy-wenner het drie dae gelede haar hele Instagram-blad skoongemaak en ’n paar uur later net ’n video van ’n slang se stert geplaas.

A post shared by Taylor Swift (@taylorswift) on


Toe kondig sy haar nuwe album, Reputation, aan, wat in November uitgereik gaan word.

A post shared by Taylor Swift (@taylorswift) on

En nou het sy haar nuwe enkelsnit, “Look What You’ve Made Me Do”, vrygestel.

The post Taylor Swift se nuwe liedjie is hier! appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294