Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

VIDEO: Taylor Swift se Reputation

$
0
0

Gisteraand by die jaarlikse MTV Video Music Awards in Los Angeles het Taylor Swift die musiekvideo van haar nuwe enkelsnit “Look What You Made Me Do” bekendgestel. 

Die video begin met ’n grafsteen waarop geskryf staan “Hier lê Taylor Swift se reputasie”. In die video steek sy glo die draak met Katy Perry, Calvin Harris, Tom Hiddleston, Kanye West, Kim Kardashian en ook met haarself. Lees meer hier.

Sy het selfs uitrustings aan uit haar ou video’s.

Kyk die musiekvideo hier:

Joseph Kahn het weer die regie behartig. Hy was ook regisseur van die video’s vir haar “Blank Space”, “Out of The Woods”, “Wildest Dreams” en “Bad Blood”.

“Blank Space”

“Out of The Woods”

“Wildest Dreams”

“Bad Blood”

The post VIDEO: Taylor Swift se Reputation appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

Trending Articles


Kyk: Dié 16 katte het meer persoonlikheid as jy!


Die kuns van koeksisters bak


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Vrou vas wat glo baba ontvoer


Hygliteratuur: Buurtwag II


LêNet: Onbeplande oornag


Graad 3: Toetse, vraestelle en memoranda (beskikbaar in Afrikaans, Engels,...


T Minus …. 6


Die oplossing vir yl hare is hier