In 2001 het Angelina Jolie die gatskop-rol van Lara Croft gespeel. Nou 16 jaar later speel die Oscar-wenner Alicia Vikander dié ikoniese rol.
Die nuwe Tomb Raider was vroeër vanjaar in Kaapstad geskiet. Kan jy dele van Kaapstad herken?
Kyk die lokprent hier:
Kyk die agter-die-skerm-video:
The post Lokprent: Die nuwe Tomb Raider: Lara Croft! appeared first on SARIE.