Heiress Harris, Phyllon Gorr, Ace Knute, Inspector Pilot, Rainbow Aurora, North West. Ja, Hollywood is bekend vir hul uit-die-boks-name. Maar ongelukkig (gelukkig) het nie een van hierdie nuutskeppings die lys van gewildste babaname in Engeland gehaal nie. Inteendeel, die name op die lys is so mak soos lammetjies.
Die lys is onlangs bekendgemaak. Watter babanaam hou jy die meeste van?
Seuns
10. Oscar
9. Thomas
8. Muhammad
7. Charlie
6. Noah
5. Jacob
4. Jack
3. George
2. Harry
1. Oliver
Dogters
10. Mia
9. Ella
8. Jessica
7. Lily
6. Isabella
5. Ava
4. Isla
3. Emily
2. Amelia
1. Olivia
The post Die gewildste babaname appeared first on SARIE.