Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

Megan Fox en Brian Austin Green se huwelik is verby

$
0
0

Die aktrise Megan Fox en haar man, die akteur Brian Austin Green, is op pad na die skeihof, berig Daily Mail.

Volgens Megan se prokureur, Laura Wasser, is die rede vir hul egskeiding onversoenbare verskille. ’n Bron het aan TMZ vertel Megan en Brian het nie met hul troue in 2010 ’n voorhuwelikse kontrak geteken nie, daarom sal hul bates gelyk verdeel word.

Daar word ook bespiegel dat Megan vir Brian onderhoud moet betaal omdat sy meer geld as hy verdien.

Hulle is steeds vriende en bronne na aan die paartjie beweer die twee kan dalk later weer ’n romantiese verhouding aankoop.

Die paartjie is in 2010 getroud en het twee seuns, Noah (3) en Bodhi (18 maande).

Bronne: Daily Mail en TMZ

Lees nou

The post Megan Fox en Brian Austin Green se huwelik is verby appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

Trending Articles


Slimmer maniere om jou hoofpyn te klop


Gedig: Psalm 8


7 waarskuwingstekens wat jou lippe jou gee


10 wenke vir ’n welige tuin


Onbeplande, onvergeetlike naweek


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Hygliteratuur: Sonbrand


Derick Hougaard se eerste Kersfees alleen saam met sy seuns


Ken jy bekende Suid-Afrikaanse kunstenaars se regte naam?


7 vlekke wat ’n student moet kan verwyder