Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

FOTO’S: Só het Kate Middleton se haarstyl oor die jare verander

$
0
0

Die hertogin van Cambridge, Kate Middleton, is een van die wêreld se grootste styl-ikone. Wanneer sy iets in die openbaar dra, vlieg dit binne ure van die winkelrakke. Maar dis nie net haar kleredrag wat inspireer nie, haar haarstyl word ook deur duisende vroue nagevolg sedert sy aan William se sy is.

Hier is 16 van Kate se mees ikoniese haarstyle:

Julie 2007

Kate en William se verlowingsfoto’s in November 2009

Mei 2012

September 2012

September 2012

September 2012

Mei 2013

Februarie 2014

April 2014

April 2014

April 2014

Oktober 2014

Desember 2014

Maart 2015

Julie 2015

September 2015 – haar eerste verskyning ná kraamverlof

 

Lees ook

The post FOTO’S: Só het Kate Middleton se haarstyl oor die jare verander appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294