Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Browsing all 2294 articles
Browse latest View live

Wees deel van ’n Aardklop-produksie

Sou jy graag wou speel in ‘n produksie by die Aardklop Nasionale Kunstefees? Dan is dit nou jou kans!  Kom wees ‘n ekstra in  Die Waarsêer” en word deel van ‘n stukkie toneelgeskiedenis wat  vanjaar...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

FOTO: Kim Cloete en Loukmaan Adams is verloof!

Die aktrise Kim Cloete en die komediant Loukmaan Adams het verlede Saterdag, 12 September, verloof geraak. Kim het vir Loukmaan ’n verrassingspartytjie vir sy 40ste verjaardag gehou, maar toe is hy die...

View Article


Trevor Noah deel van Vanity Fair se ‘seksistiese’ foto

Die Suid-Afrikaanse komediant Trevor Noah, wat eersdaags The Daily Show begin aanbied, verskyn op ’n Vanity Fair-foto wat die “titane van laataand-televisie” vier. The Independent berig egter dat dié...

View Article

Victoria Beckham gekritiseer oor maer modelle

Die mode-ontwerper Victoria Beckham, wat vroeër dié week haar nuutste reeks by die New York Modeweek gewys het, is op almal se lippe. Maar dis nie haar klere wat mense aan die praat het nie, wel die...

View Article

Só lyk die Springbok-span vir die Rugbywêreldbeker

Elke rugbykyker wag al maande lank vir die Rugbywêreldbeker. En nou kan ons al die ure aftel tot die eerste wedstryd. Die 31 Springbokke is reeds veilig in Engeland en hard besig met voorbereidings vir...

View Article


Kate Middleton het ’n afspraak met 007

Die hertog en hertogin van Cambridge, William en Kate, én prins Harry gaan Maandag 26 Oktober fliek. Hello! berig dat die drie koninklikes die wêreld-première van die nuutste James Bond-film, Spectre,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

FOTO’S: 10 bekendes wat binnekort trou

Daar is behoorlik troukoors onder bekendes! Ons is mal oor celeb-troues en sien baie uit na dié 10 troues! 1. Die aktrise Kim Cloete en Loukmaan Adams, die bekende komediant, het die naweek verloof...

View Article

Dwayne Johnson gaan pa word!

Die Hollywood-akteur Dwayne Johnson, wat voorheen bekend gestaan het as “The Rock”, se meisie van nege jaar, Lauren Hashian, is glo swanger. Volgens Hello! het ’n bron na aan die paartjie die nuus...

View Article


Dís wat Hillary Clinton van Kim Kardashian dink

Die Amerikaanse politikus en presidentskandidaat Hillary Clinton is ’n voorstander van vroueregte. Die realiteitster Kim Kardashian is op haar beurt die koningin van selfies. Hoewel dié invloedryke...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Modern Family-akteurs herskep tonele van bekende TV-programme

Die televisiereeks Modern Family is in die nommer 14-posisie op The Hollywood Reporter se beste 100 TV-programme. Volgens Huffington Post het hulle dié prestasie gevier deur tonele van ander gewilde...

View Article

FOTO’S: Só het Kate Middleton se haarstyl oor die jare verander

Die hertogin van Cambridge, Kate Middleton, is een van die wêreld se grootste styl-ikone. Wanneer sy iets in die openbaar dra, vlieg dit binne ure van die winkelrakke. Maar dis nie net haar kleredrag...

View Article

Megan Fox en Brian Austin Green se huwelik is verby

Die aktrise Megan Fox en haar man, die akteur Brian Austin Green, is op pad na die skeihof, berig Daily Mail. Volgens Megan se prokureur, Laura Wasser, is die rede vir hul egskeiding onversoenbare...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dié bekende paartjies se verhoudings het in 2015 verbrokkel

Wanneer ons berig oor bekendes wat uitmekaar is, is daar gewoonlik baie kommentaar van lesers wat meen verhoudings, en veral die huwelik, word nie ernstig genoeg opgeneem nie. As ons so na dié lys kyk,...

View Article


KYK DIT EERSTE: Agter die skerms by Nataniël se nuutste advertensie

Die jaarlikse Checkers Boerewors-kompetisie is pas afgehandel en die Nommer 1-wors in die land is reeds in dié supermark te koop. Natuurlik het hulle vir Nataniël gevra om in die skreeusnaakse...

View Article

Koningin Elizabeth Skype met haar kleinkinders

Koningin Elizabeth en die vroegste TV-toestelle het albei hul verskyning in 1926 gemaak, maar dit beteken beslis nié dat die langste heerser oor Brittanje nie met die nuutste tegnologie bybly nie....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Rugbywêreldbeker 2015: Praat saam met Bennie Fourie

Vroue is lank nie meer net die draers van tjip & dip wanneer dit by rugby kom nie. Vroue sit skouer aan skouer en geniet deesdae rugby saam met die mans. Maar tussendeur ma-wees en die korporatiewe...

View Article

FOTO: Allison Williams van Girls-faam trou

Die aktrise Allison Williams wat veral bekend is vir haar rol in die gewilde TV-program Girls is Saterdag getroud, berig Hello!. Sy het die nuus op Instagram gedeel. 9.19.15 Dress by @oscarprgirl Photo...

View Article


Skrywer Jackie Collins (77) sterf

Die bekende skrywer Jackie Collins (77) het Saterdagaand haar stryd teen borskanker verloor, berig E! Online.  Haar ouer suster, die bekroonde aktrise Joan Collins (82), het Twitter gebruik om hulde...

View Article

Nuwe liefde vir Kylie Minogue

Die Australiese sangeres Kylie Minogue het glo nuwe liefde gevind in die arms van ’n veel jonger akteur. Hello! berig dat die 47-jarige blondine en Joshua Sasse (27) afgeneem is terwyl hulle stap en...

View Article

Die volledige lys van die 2015 Emmy-wenners

Die jaarlikse Emmy-toekennings het gisteraand in Los Angeles plaasgevind. Die dramareeks Game of Thrones en komediereeks Veep het met die meeste van die beeldjies weggestap. Hier is die volledige lys...

View Article
Browsing all 2294 articles
Browse latest View live