Die Game of Thrones-aktrise Emilia Clarke is deur die tydskrif Esquire as die sexyste vrou ter wêreld aangewys.
Jy hoef nie lank na die foto’s te kyk om te verstaan hoekom sy met dié titel geëer is nie!
Die 28-jarige Britse aktrise sal weer te sien wees in die sesde seisoen van Game of Thrones, wat volgende jaar op die kassie verskyn.
Nóg vroue wat al met dié titel weggestap het
- Penélope Cruz (2014)
- Scarlett Johansson (2013, 2006) – sy was die eerste vrou wat dié titel twee keer gewen het
- Mila Kunis (2012)
- Rihanna (2011)
- Minka Kelly (2010)
- Kate Beckinsale (2009)
- Halle Berry (in 2008 was sy op 42 die oudste wenner tot dusver)
- Charlize Theron (2007)
- Jessica Biel (2005)
- Angelina Jolie (2004)
Bron: Esquire
Lees ook
- FOTO: Miley Cyrus is PETA se sexyste vegetariër
- FOTO’S: Elizabeth Taylor wêreld se mooiste vrou 31 jaar gelede
- Sandra Bullock People se Mooiste Vrou in 2015 – op 50!
- Dié modelle sê plusgrootte is ook sexy
Lees HIER vir meer inligting oor #StrongerTogether
The post Sexyste vrou in die wêreld: Game of Thrones se Emilia Clarke appeared first on SARIE.