Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

17 FOTO’S: Die transformasie van Kylie Jenner oor die jare

$
0
0

Die realiteitster Kylie Jenner wat as 9-jarige bekendheid verwerf het in die gewilde TV-program Keeping up with the Kardashians, is nou dubbeld so oud en ’n mooi jong vrou. Haar voorkoms het oor die jare baie verander en sy het selfs al plastiese chirurgie ondergaan, berig E! Online.

Hier is 17 foto’s waarin jy kan sien hoe Kylie van kinderster tot volwassene getransformeer het.

Saam met haar ouers, Kris en Bruce (vandag Cailtyn) Jenner en haar ouer suster Kendall op die rooi tapyt.

Kylie saam met haar halfsuster Kim Kardashian en Kendall.

 

Lees ook

The post 17 FOTO’S: Die transformasie van Kylie Jenner oor die jare appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294