Michael Bublé en sy vrou, Luisana Lopilato, het aangekondig dat hul tweede baba weer ’n seuntjie is Hello!
Hulle het reeds ’n tweejarige seun, Noah.
“Ek is so gelukkig om jou as die ma van my kinders te hê,” het Michael onder dié foto gekskryf.
Michael en Luisana is in 2011 getroud.
Bron: Hello!
Lees ook
- VIDEO: Michael Bublé se vrou swanger met baba nommer 2
- Michael Bublé in die moeilikheid oor selfie
- Michael Bublé: ‘My seun se geboorte het nie dadelik ingesink nie’
The post Nóg ’n seun vir Michael Bublé appeared first on SARIE.