‘Gilmore Girls’ weer op die lug
Die gewilde TV-reeks Gilmore Girls gaan agt jaar ná die sewende en finale reeks geëindig het, weer episodes skiet vir die aanlyn netwerk Netflix, berig Entertainment Weekly. Volgens TV-line het Warner...
View ArticleFOTO’S: Kate Middleton se 11 mooiste aandrokke
Die hertogin van Cambridge, Kate Middleton, sal vanaand haar heel eerste staatsbanket bywoon, berig Hello!. Die hele modewêreld bespiegel oor watter ontwerper sy gekies het om haar uitrusting vir dié...
View ArticleFOTO’S: Kate Middleton laat die koppe draai by eerste staatsbanket
Gisteraand het die hertogin van Cambridge, Kate Middleton, haar eerste staatsbanket bygewoon toe koningin Elizabeth die Chinese president, Xi Jinping, en sy vrou, Peng Liyuan, op ’n staatsbesoek in...
View ArticleNuwe liefde vir Kate Hudson?
Slegs weke ná gerugte dat die aktrise Kate Hudson romanties verbind is met die sanger Nick Jonas, het ’n foto van haar en haar agent, Michael Kives, wat hand aan hand ’n New York-klub verlaat, die...
View ArticleFOTO’S: Renée Zellweger in nuwe ‘Bridget Jones’-fliek
Dit is al 11 jaar sedert die laaste Bridget Jones-fliek, The Edge of Reason, die lig gesien het. Nou skiet hulle uiteindelik die volgende een: Bridget Jones: Baby. Soos die naam aandui, is Bridget...
View ArticleSó lyk die rolverdeling van ‘Suidooster’
Die splinternuwe sepie, Suidooster, wat op 16 November begin wys beloof om ’n vars briesie te wees vir Afrikaanse kykers. Die rolverdeling is pas aangekondig, en ons is baie opgewonde om dit te sien,...
View ArticleAfrikaanse misdaad-riller ‘Die Ontwaking’ sien binnekort die lig
’n Nuwe Afrikaanse misdaad-riller Die Ontwaking is eersdaags op die grootskerm te sien. Met ’n rolverding met hope talent, die spannende storielyn en reeds ’n toekenning in die vertoonkas, kan ons nie...
View ArticleNuwe baba: Sandra Bullock ontken gerugte
Die Oscar-bekroonde aktrise Sandra Bullock ontken dat sy nog ’n baba aangeneem het, berig E! Online. Poniekoerante soos Radar het vroeër dié maand berig dat die 51-jarige donkerkop ’n babadogtertjie...
View ArticleDonnalee en Ivan deel die storie agter ‘Vir Altyd’
Donnalee Roberts en Ivan Botha, die skrywers, vervaardigers en hoofakteurs in hul nuutste romantiese avontuur-fliek, Vir Altyd, vertel in dié video oor die skryfproses en die inspirasie agter die...
View ArticleMichelle Obama bemark Justin Bieber se nuwe liedjie
Dit lyk asof selfs die presidentsvrou van Amerika, Michelle Obama, ’n Justin Bieber-aanhanger is, berig Billboard! Volgens Entertainment Weekly het Michelle as deel van haar bewusmakingsveldtog...
View ArticleZendaya Coleman kap terug ná gedokterde foto’s
Sangeres en aktrise Zendaya Coleman was glad nie beïndruk toe gedokterde foto’s van haar gepubliseer is nie, berig Vogue. Die 19-jarige het vroeër in die week dié foto op haar Instagram-blad met haar...
View ArticleFOTO’S: 10 bekendes se verloofringe
Hollywood is niks as dit nie heeltemal oordrewe, spoggerig en tog bekorend is nie. Met karre, klere, skoene en veral verloofringe word daar niks teruggehou nie. Jou beeld is alles en jou rykdom word...
View Article#FeesMustFall
Dit is ’n week waaroor daar nog lank in die geskiedenisboeke geskryf gaan word, meen kenners. Niemand kan die impak van die studenteprotes #FeesMustFall betwyfel nie – en met behulp van sosiale media...
View ArticleLuister nou: Adele se nuutste liedjie ‘Hello’
Die Grammy-bekroonde sangeres Adele se langverwagte derde album, ’25’, word op 20 November vanjaar bekend gestel. 25 out November 20th A photo posted by @adele on Oct 22, 2015 at 6:55am PDT Luister...
View ArticleFOTO’S: Bekendes het rugbykoors op #BokFriday
Die rugbykoors loop hoog met die eerste halfeindstryd van die Rugbywêreldbeker wat môre gespeel word. Die Springbokke pak een van hul grootste teenstanders, die All Blacks, op Twickenham. Kenners sê...
View ArticleNóg ’n seun vir Michael Bublé
Michael Bublé en sy vrou, Luisana Lopilato, het aangekondig dat hul tweede baba weer ’n seuntjie is Hello! Hulle het reeds ’n tweejarige seun, Noah. A photo posted by Michael Bublé (@michaelbuble) on...
View ArticleFOTO’S: Kim Kardashian deel ná twee jaar foto’s van hul verlowing
Die bekende realiteitster Kim Kardashian het foto’s van haar en haar man, Kanye West, se verlowing op Instagram gedeel, berig People. Die verlowing was baie romanties. Kanye het die AT&T-stadion in...
View Article‘Dis ek, Anna’ begin vandag in teaters draai
Eers het die boek, Dis ek, Anna, deur Anchien Troskie onder die skuilnaam van Elbie Lotter, lesers in 2004 blootgestel aan die emosionele werklikheid van kindermolestering. Later is dit in ’n...
View ArticleFOTO’S: Kim Kardashian se ooievaarsparty
Die realiteitster Kim Kardashian se familie en vriende het oor die naweek vir haar ’n ooievaarsparty gehou, berig Huffington Post. Die 35-jarige se susters het foto’s van die spesiale geleentheid met...
View ArticleKelly Clarkson verwag ’n seuntjie
Die American Idol-wenner Kelly Clarkson het op Instagram bekend gemaak dat haar tweede baba ’n seun is, berig Huffington Post. A photo posted by Kelly Clarkson (@kellyclarkson) on Oct 23, 2015 at...
View Article