Die rugbykoors loop hoog met die eerste halfeindstryd van die Rugbywêreldbeker wat môre gespeel word. Die Springbokke pak een van hul grootste teenstanders, die All Blacks, op Twickenham. Kenners sê dit sal die taaiste wedstryd van die hele toernooi wees. Die ondersteuning en gees loop hoog onder lesers sowel as ons plaaslike bekendes.
Karlien van Jaarsveld
My broer Ryno het biki vir my kom kuier… eendag skree ons vir hom, hy lyk klaar baie gemaklik in die Groen & Goud #watchthisspace GO BOKKE!!!
Posted by Karlien van Jaarsveld on Wednesday, October 7, 2015
Elma Smit
Expresso se Ewan Strydom, Elana Afrika en Graeme Richards
Yes! #bokfriday on @expressoshow . Have a super fantastic day everyone xxxx
Posted by Elana Afrika-Bredenkamp on Thursday, October 1, 2015
Andriëtte Norman
Posted by Andriette Norman on Monday, October 19, 2015
Arno Jordaan is in Engeland en ondersteun een van sy beste vriende, die Springbok-losskakel Morné Steyn
Jakkie Louw se dogtertjie vang ook gees
A photo posted by Jakkie Louw Propvol (@louwjakkie) on
Gerhard Steyn
GO BOKKE!!! Maak sushi van Japan. Het jy al ‘n Bokkoors CD? Nou beskikbaar! Sien julle vanmiddag by Bokpark, Birchwood Hotel Boksburg!
Posted by Gerhard Steyn on Saturday, September 19, 2015
Bobby van Jaarsveld
Go Bokke!!! Ek is ñ trotse ondersteuner!! Ons staan by julle… #ProudlySouthAfrican #worldcup2015
Posted by Bobby Van Jaarsveld on Friday, September 18, 2015
Lees ook
- #FeesMustFall
- FOTO’S: Arno Jordaan se rugby-avontuur in Engeland
- FOTO’S: Kate Middleton se snaakse gesigsuitdrukkings by die rugby
The post FOTO’S: Bekendes het rugbykoors op #BokFriday appeared first on SARIE.