Twee van ons mooiste Afrikaanse bekendes, Karlien van Jaarsveld en Mej. Wêreld, Rolene Strauss, is in die nuwe Cell C-advertensie te sien.

FOTO: YouTube Cell C South Africa
Dié advertensie, wat die bekende selfoon-netwerk se somer-veldtog afskop, wys heerlike partytjies, pret en eindelose moontlikhede wat met die warm seisoen gepaard gaan. Juis daarom is die #AnythingCanHappen so gepas.

FOTO: YouTube Cell C South Africa
Jy kan hier na die advertensie kyk:
Karlien het die volgende op haar Facebook-blad geskryf:
Soooo excited the new Cell C ad is out!!! #believe
Posted by Karlien van Jaarsveld on Thursday, October 29, 2015
Lees ook
- VIDEO: Trevor Noah op ‘Ellen DeGeneres’
- Kate Middleton se 7 beste uitrustings van die week
- PRAGFOTO’S van Emo Adams en Michelle Gildenhuys se Kadar Zayn
The post Karlien van Jaarsveld en Rolene Strauss in nuwe advertensie te sien appeared first on SARIE.