Sosiale media het dit makliker as ooit tevore gemaak om te weet waarmee jou gunsteling-celeb besig is.
Channel24 beloon bekendes wat hul invloedryke sosialemedia-platforms doeltreffend gebruik om met hul aanhangers en volgelinge te gesels.
En wat kry die wenners? ’n Channel24-trofee, ’n BBP-geskenkpak en die spogregte om as een van SA se top-aanlynpersoonlikhede bekroon te word.
Hier is die benoemdes:
Beste #Selfie
- Nomzamo Mbatha
- Bonang Matheba
- Jen Su
- Roxy Burger
- Lunga Shabalala
Beste aanlyn-paartjie
- Bouwer Bosch en Leandie Du Randt
- Cassper Nyovest en Boity Thulo
- Jonathan Boynton-Lee en Jay Anstey
- Kabelo Mabalane en Gail Mabalane
- Ryk Neethling en Sahar Biniaz
Beste aanlyn-grapjas
- Anne Hirsch
- Siv Ngesi
- Trevor Gumbi
- Somizi
- Bouwer Bosch
Beste Facebook-blad
- Karlien van Jaarsveld
- Al Bairre
- Micasa
- Zizo Beda
- Jimmy Nevis
Beste Twitter-rekening
- AKA
- Gareth Cliff
- Anele Mdoda
- Pearl Thusi
- LeAnne Dlamini
Beste Instagram-rekening
- Khanyi Mbau
- Ryan Botha
- Amanda du-Pont
- Denise Zimba
- Armand Aucamp
Beste YouTube-kanaal/video
- Francois Van Coke and Karen Zoid
- Brendan Peyper
- Suzelle DIY
- Comedy Central
- Cassper Nyovest
Aantreklikste aanlynpersoonlikheid (vroulik)
- Minnie Dlamini
- DJ Zinhle
- Jeannie D
- Lalla Hirayama
- Dineo Moeketsi
Aantreklikste aanlynpersoonlikheid (manlik)
- Maps Maponyane
- Vuyo Dabula
- Armand Aucamp
- Chris Jaftha
- Cyprian Ndlovu
Goue kroon (beste aanlynteenwoordigheid op sosiale media)
- Bonang Matheba
- Poppy Ntshongwana
- AKA
- Suzelle DIY
- KFM
The post Dié bekendes blink uit op sosiale media appeared first on SARIE.