Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

FOTO’S: Lindi en Wynand Delport se eersteling is hier!

$
0
0

Die gewilde sangpaar Wynand en Lindi Delport, ook bekend as die musiekgroep Anders, se eersteling, Karmin, is gister gebore. 

Nuwe pa Wynand is reeds beskermend en het sommer by dié foto van sy pragtige dogter geskryf #haelgeweer – ’n grappige waarskuwing vir al die manne wat in die toekoms wil vlerksleep by Karmin.

Baba Karmin is gister 11:08 gebore en weeg ‘n solid 2,64kg hehe. Ek en @lindi_delport is so trots! #haelgeweer

A photo posted by Wynand Delport (@wynand_delport) on

Lindi het ook ’n foto van Karmin gedeel.

Ek is ‘n mamma! #bestdayever #mommy #babygirl #Godisawesome A photo posted by Lindi Delport (@lindi_delport) on


En kyk net hoe mooi is Karmin se babakamer!

Karmin se wolkie kamer ☺️ #mommytobe #8dae #KaniWagNi

A photo posted by Lindi Delport (@lindi_delport) on

Baie geluk, Wynand en Lindi!

KYK: Anders se Wynand en Lindi wys hul swangerskapfoto’s

Lees nou

The post FOTO’S: Lindi en Wynand Delport se eersteling is hier! appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294