Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

Kurt Darren se Kyrah is vandag een – haar oulikste oomblikke

$
0
0

Die gewilde Afrikaanse sanger Kurt Darren en sy vrou, Dunay van Heerden, het vandag ’n jaar gelede hul kleinding, Kyrah, verwelkom.

Kurt het gisteraand op Facebook geskryf hul engelkind verjaar vandag, en vanoggend het hy dié oulike boodskappie namens Kyrah geskryf:

Ek gebryk my pappa se fooon om baaie dankie te se vir al die mooy boodskappies op my eerste vejaarsdag!!

Posted by Kurt Darren

Hier is 10 van ons gunsteling-foto’s van klein Kyrah

Pappa maak kontak!!

Posted by Kurt Darren on Wednesday, January 7, 2015

Ek is nou oppad Kaap toe vir All Star Theatre show en takealot 10s, maar volgende week is ek saam met my engele, net ons!!

Posted by Kurt Darren on Thursday, February 5, 2015

Ons lagbekkie ~ SOVEEL liefde!! My hart se punt!!! Oops, Dunay ook…..

Posted by Kurt Darren on Wednesday, February 11, 2015

My eie paashasie, so lief vir haar!!!!

Posted by Kurt Darren on Monday, April 6, 2015

Ek is reg vir die boksgeveg van die eeu, gaan saam met pappa kyk Sondag oggend!! #Kyrahkat #MayweatherPacquiao

Posted by Kurt Darren on Wednesday, April 29, 2015

Twee Mej Wêrelde in een foto op Mont Marie in Stellenbosch, awesome!! Rolene Strauss ~

Posted by Kurt Darren on Sunday, June 14, 2015

Ons engelkind, so lief vir albei van julle!!

Posted by Kurt Darren on Thursday, August 20, 2015

Hoe gesieënd kan een man wees, my pragtige familie!! Dankie aan Minette van Marmalade Photography. Jy maak altyd so mooi!!

Posted by Kurt Darren on Tuesday, October 6, 2015

Lees ook

The post Kurt Darren se Kyrah is vandag een – haar oulikste oomblikke appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294