Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Browsing all 2294 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

FOTO: Behati Prinsloo dra verstandtand om haar nek

Die Namibiese supermodel Behati Prinsloo kan sekerlik met haar indrukwekkende salaristjeks die duurste edelstene bekostig. Tog pronk haar eie verstandtand, en nie ’n diamant of saffier nie, aan ’n...

View Article


FOTO: Miley Cyrus se nuwe haarstyl

Die omstrede sangeres Miley Cyrus het Saterdagaand by die 46ste Vanguard-toekennings opgedaag met lang, blonde Rastalokke, berig Huffington Post.  Miley is by die geleentheid vereer vir haar...

View Article


FOTO’S: Angelina Jolie en Kate Middleton se eenderse styl

Hollywood-ikoon Angelina Jolie-Pitt en die hertogin van Cambridge, Kate Middleton, is bekend vir hul tydlose styl. Met hul eenderse smaak wys hulle dat goeie smaak universeel is, van Hollywood tot in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dís hoekom Tom Hanks se huwelik van 27 jaar werk

Hollywood-verhoudings is dikwels kortstondig, so wat is die wenresep vir die bekende akteurspaar Tom Hanks en Rita Wilson se huwelik van die afgelope 27 jaar?  Volgens die Forrest Gump-akteur het hy...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

FOTO’S: Disney-prinsesse toe en nou

Al ooit gewonder hoe ons gunsteling-Disney-prinsesse vandag sou lyk? Die kunstenaar Isaque Areas se uitbeeldings bied ’n goeie idee, berig E! Online.  1. Doringrosie se prinses Aurora FOTO: Facebook...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuwe boek vertel die ongelooflike storie agter Winnie the Pooh

Die nuutste boek oor die gewildste beertjie in die wêreld, Winnie the Pooh, vertel meer oor hoe dié karakter ontstaan het, en dis ’n fassinerende verhaal met ’n ryk geskiedenis. In die nuwe boek deur...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

FOTO: Prins George-replika wen bak-kompetisie

Al ooit gedink prins George is so oulik jy kan hom opeet? Wel, nou kan jy!  Die amateur-bakker Lara Mason het ’n lewensgroot koek van die 2-jarige prins gemaak en in die proses ’n internasionale...

View Article

Kurt Darren se Kyrah is vandag een – haar oulikste oomblikke

Die gewilde Afrikaanse sanger Kurt Darren en sy vrou, Dunay van Heerden, het vandag ’n jaar gelede hul kleinding, Kyrah, verwelkom. Kurt het gisteraand op Facebook geskryf hul engelkind verjaar vandag,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nicole Scherzinger en Lewis Hamilton weer saam?

Dalk ’n geval van ou liefde roes nie? Gerugte doen die ronde dat die voormalige glanspaar Nicole Scherzinger en Lewis Hamilton wéér saam is, berig Hello!. View image | gettyimages.com Dié twee se...

View Article


Was Khloé Kardashian onder die mes?

Die bekende realiteitster Khloé Kardashian was vanjaar gereeld in die nuus oor haar gewigverlies van 15 kg. Maar nou lyk dit of sy nóg ’n transformasie ondergaan het … Nadat kritici uit verskeie oorde...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Oprah verdedig die Kardashians

Ná Rebel Wilson verlede week gesê het die Kardashians het hul roem om die verkeerde redes verwerf, het die glanspersoonlikheid Oprah dié bekende familie verdedig, berig Huffington Post.  Die 61-jarige...

View Article

Hugo Ludik laat haal sy mangels uit + 5 tekens jou mangels moet uit

Een van die lede van die gewilde musiekgroep ADAM, Hugo Ludik, het vanoggend sy mangels laat uithaal.  “Ek kry gereeld keelinfeksie en wil dit graag stopsit”, het Hugo aan Fanie Cronjé, SARIE se styl-...

View Article

Joshua na die Reën sing ‘Vir Altyd’ se temalied! Hier is ’n voorsmakie

Ons het pas gehoor die gewilde Afrikaanse sanger Joshua na die Reën sal die temalied van Donnalee Roberts en Ivan Botha se nuwe fliek, Vir Altyd, sing.  Die liedjie word 13 November uitgereik. Luister...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die liefdesbriewe van André P. Brink en Ingrid Jonker

Vir sowat 50 jaar is hul liefdesbriewe in bruin koeverte bewaar. Met die verskyning van Vlam in die sneeu: Die liefdesbriewe van André P. Brink en Ingrid Joker word jy opnuut bewus van die intensiteit...

View Article

Jy ken jou maat? O, regtig?

Of julle vier of vyftien jaar getroud is – moet nooit dink jy ken jou maat deur en deur nie … Johrné en Alet van Huyssteen speel saam in ons ‘vasvra’. Wie weet, dalk leer jy ook iets! Johrné van...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Oefen soos ’n Victoria’s Secret-model

Jy kort meer as net goeie gene om ’n gesogte Victoria’s Secret-model te wees. Van die bekendste modelle wys hoe hulle hul benydenswaardige lywe kry, berig Daily News.  Die jaarlikse Victoria’s...

View Article

MUSIEKVIDEO: Martin Bester se “Wat weet ek tog”

Martin Bester hou die mense van die Jakaranda-stad en die omliggende areas geselskap terwyl hulle ná werk huis toe ry. Nou het hy sy eerste Afrikaanse liedjie “Wat weet ek tog” bekend gestel – en hier...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Mr. Bean se Rowan Atkinson skei ná 24 jaar

Die Mr. Bean-akteur Rowan Atkinson en sy vervreemde vrou, die grimeerkunstenaar Sunetra Sastry, is Dinsdag ná meer as twee dekades geskei, berig Hello! Hulle is reeds in Februarie 2014 uitmekaar en...

View Article

FOTO’S: Hoogtepunte van die Victoria’s Secret-modeskou

Victoria’s Secret se gesogte onderklere-modeskou is jaarliks een van die hoogtepunte op die mode-kalender. Al wat model is smag daarna om een van die Angels te wees wat met reuse-vlerke dié eksklusiewe...

View Article

FOTO’S: John Goodman verloor 50 kg

Die Hollywood-akteur John Goodman is op ’n streng dieet en het reeds 50 kg verloor, berig Daily Mail.  Die 63-jarige akteur het gisteraand die koppe in Londen laat draai met sy slanker lyf by die...

View Article
Browsing all 2294 articles
Browse latest View live