Jy kort meer as net goeie gene om ’n gesogte Victoria’s Secret-model te wees. Van die bekendste modelle wys hoe hulle hul benydenswaardige lywe kry, berig Daily News.
Die jaarlikse Victoria’s Secret-vertoning het gister in New York plaasgevind (dit word op 8 Desember op Amerikaanse TV uitgesaai). 44 modelle het hul verskyning op die loopplank gemaak, waarvan slegs 15 (insluitend Gigi Hadid en Kendall Jenner) die ikoniese vlerke dra.
Van die modelle het hul fiksheidsroetines op sosiale media met #TrainLikeAnAngel gedeel.
Die Suid-Afrikaanse model Candice Swanepoel
Gigi Hadid van Amerika
A video posted by Gigi Hadid (@gigihadid) on
Die Amerikaanse model Martha Hunt
Die Amerikaanse model Taylor Hill
4 more days! #CrunchTime @victoriassecret @victoriassecretsport : @michaelstephenshank
A photo posted by Taylor Hill (@taylor_hill) on
Cindy Bruna van Frankryk
Die Deense model Maud Welzen
A video posted by Maud Welzen (@maudwelzen) on
Bronne: Daily News en Hello!
Lees ook
- VIDEO: Gigi Hadid se Victoria’s Secret-droom word waar
- Denise Bidot eerste plus-groot Victoria’s Secret-model?
- VIDEO: Só lyk Victoria’s Secret se nuutste engeltjies!
The post Oefen soos ’n Victoria’s Secret-model appeared first on SARIE.