Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

FOTO’S: Hoogtepunte van die Victoria’s Secret-modeskou

$
0
0

Victoria’s Secret se gesogte onderklere-modeskou is jaarliks een van die hoogtepunte op die mode-kalender. Al wat model is smag daarna om een van die Angels te wees wat met reuse-vlerke dié eksklusiewe onderklere vir die wêreld wys.

Die modeperade het gisteraand in New York plaasgevind. Plaaslike modelle Candice Swanepoel en Behati Prinsloo (van Namibië) het ons trots gemaak deur weer eens met bekende modelle soos Kendall Jenner en Gigi Hadid die loopplank te deel.

Hier is ’n paar hoogtepunte van die aand:

Die Suid-Afrikaanse model Candice Swanepoel

Die Namibiese model Behati Prinsloo

Die bekende model Gigi Hadid is vir die eerste keer ’n Angel

Die realiteitster en model Kendall Jenner het op haar verjaardag gehoor sy is ook ’n Angel

Die 34-jarige model Alessandra Ambrosio het twee kinders! Kyk hoe goed lyk sy!

Lily Aldridge

Lais Ribeiro

Barbara Fialho

Maria Borges

Die sangeres Selena Gomez was een van die gaskunstenaars van die aand

Lees ook 

The post FOTO’S: Hoogtepunte van die Victoria’s Secret-modeskou appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

Trending Articles


Was Verveeld net verveeld?


Kyk: Dié 16 katte het meer persoonlikheid as jy!


7 waarskuwingstekens wat jou lippe jou gee


10 wenke vir ’n welige tuin


Uitdrukking: ʼn Steen des aanstoots


Die beste tyd van my lewe


Graad 3: Toetse, vraestelle en memoranda (beskikbaar in Afrikaans, Engels,...


T Minus …. 6


Mikrogolf-wortelkoek


6 wenke en kunsies om jou hare te kleur