Die gewilde Afrikaanse sanger Kurt Darren maak vanaand ’n draai op die gewilde SABC 2-sepie 7de Laan.
Kurt sal die inwoners van Hillside met van sy beste treffers vermaak.
Hy het foto’s op die stel van 7de Laan op Facebook gedeel en sy aanhangers is baie opgewonde om hom vanaand op die kassie te sien. “Ek sal dit vir niks in die wêreld mis nie, sien uit daarna!” het een aanhanger geskryf.
Hier is solank ’n voorsmakie van vanaand se episode
Luister nou na Kurt se splinternuwe liedjie “Ek wens vir jou”
Lees ook
- Kurt Darren se Kyrah – haar oulikste oomblikked
- 10 dinge wat jy van Brendan Peyper moet weet
- VIDEO: Adeline Mocke wys haar kêrel
The post FOTO’S: Kurt Darren is vanaand op 7de Laan appeared first on SARIE.