Suidooster se Irshaad Ally en vrou, Ayesha, speel ‘vasvra’
Jy ken jou maat? O, regtig? Of julle vier of vyftien jaar getroud is – moet nooit dink jy ken jou maat deur en deur nie … Irshaad en Ayesha Alley speel saam in ons ‘vasvra’. Wie weet, dalk leer jy ook...
View ArticleIs Elizabeth Hurley en Shane Warne weer saam?
Die aktrise Elizabeth Hurley en haar voormalige verloofde, die Australiese krieketlegende Shane Warne, het skindertonge aan die gons ná hulle die afgelope naweek saam gekuier het, berig Hello!. Liz en...
View ArticleFOTO’S: Bekende ma’s lyk identies soos hul dogters
Die appel val nie ver van die boom nie! Mens moet amper twee keer kyk om sommige van dié bekende ma’s van hul dogters te onderskei! Meryl Streep (regs) en haar dogter Grace Gummer View image |...
View ArticleDié sterre is die meeste werd in 2015; Jennifer Lawrence bo-aan die lys
Vulture het ’n lys saamgestel van die 100 sterre wat in 2015 die meeste geld verdien het en die invloedrykste is. Die Oscar-bekroonde aktrise Jennifer Lawrence, wat ook vroeër vanjaar as die wêreld se...
View ArticleFOTO’S: Kate Moss se geheime Instagram-rekening
Die supermodel Kate Moss het ’n geheime Instagram-rekening waarmee sy op ander spioeneer en op hoogte bly van wat in die wêreld aangaan, berig Harper’s Bazaar. Hoewel die 41-jarige blondine haar min...
View ArticlePrinses Charlene van Monaco se nuwe kórt haarstyl, plus nuus oor die tweeling
Prinses Charlene van Monaco het tydens ’n huldeblyk aan die slagoffers van die Parys-aanvalle met ’n kortgeknipte haarstyl verskyn. Die monargie het dié foto’s van haar en haar man, prins Albert, op...
View ArticleKYK DIT NOU: Adele stel nóg ’n nuwe liedjie bekend
Die sangeres Adele het onlangs haar eerste liedjie in drie jaar, “Hello”, bekend gestel. Dit is binne etlike weke 400 miljoen keer gekyk. Nou het sy die liedjie “When We Were Young” bekend gestel. Dit...
View ArticleMinki van der Westhuizen kom terug Suid-Afrika toe
Die bekende model en TV-aanbieder Minki van der Westhuizen en haar man, Ernst Joubert, het aangekondig dat hulle in Desember vanjaar terug Suid-Afrika toe trek, berig Die Burger. A photo posted by...
View Article8 dinge wat jy van Sofía Vergara en Joe Manganiello se troue móét weet
Een van Hollywood se mooiste glanspare, Sofía Vergara en Joe Manganiello, trou eerskomende naweek. Volgens E! News is dié feite oor die troue reeds bekend: 1. Die seremonie vind Sondag 22 November by...
View ArticleFOTO’S: Katryn Kruger trou!
Die SA model Katryn Kruger het onlangs met haar jare lange kêrel, Cilliers Kies, getrou. Dié 20-jarige model wat op al wat ’n oorsese loopplank tuis is en gereeld in advertensies vir eksklusiewe...
View ArticleCharlie Sheen bevestig MIV-gerugte
Die bekende akteur Charlie Sheen het pas op die Today Show aan Matt Lauer vertel hy is MIV positief. Hy vertel hy is omtrent 4 jaar gelede gediagnoseer, en sê dis bitter moeilik om dit te aanvaar. Hy...
View ArticleFOTO: Chrissy Teigen wys haar babamagie in styl
Die model Chrissy Teigen het verlede maand aangekondig sy en haar man, die sanger John Legend, hul eerste baba verwag. Sy deel graag foto’s van haar groeiende babamagie op Instagram – en sy lyk keer op...
View ArticleFOTO: Michael Phelps gaan pa word!
Die Olimpiese swemmer Michael Phelps en sy verloofde, die model Nicole Johnson, gaan binnekort vir die eerste keer ouers word, berig E! Online. Die 30-jarige atleet het gister dié nuus met sy duisende...
View ArticleWat gaan Kim Kardashian haar baba noem?
Die realiteitster Kim Kardashian word binne die volgende paar weke vir die tweede keer ma. Sy en haar man, die kletsrymer Kanye West, het groot opskudding veroorsaak toe hulle in 2013 hul dogtertjie...
View Article10 dinge wat jy van Brendan Peyper moet weet
Die plaaslike sanger Brendan Peyper het die internet aan die gons. Sy solo-album, Stop, wag, bly nog ’n bietjie, is nou te koop en die musiekvideo van die titlesnit is reeds meer as 400 000 keer op...
View ArticleAdele praat oor haar gewig
Die sangeres Adele het onlangs in ’n onderhoud gesê sy is soms selfbewus oor haar gewig, berig Entertainment Tonight. Ten spyte van haar multimiljoen-rand sukses en tientalle toekennings is sy ook maar...
View ArticleKYK DIT NOU: Kate Middleton maak roerende toespraak
Die hertogin van Cambridge, Kate Middleton, is seker een van die bekendste gesigte in hedendaagse media. Maar hoe gereeld hoor ons haar praat? In dié video spreek sy skoolhoofde toe oor die...
View ArticleFOTO’S: Kurt Darren is vanaand op 7de Laan
Die gewilde Afrikaanse sanger Kurt Darren maak vanaand ’n draai op die gewilde SABC 2-sepie 7de Laan. Kurt sal die inwoners van Hillside met van sy beste treffers vermaak. Hy het foto’s op die stel van...
View ArticleCharlize Berg se nuwe musiekvideo, “My Hart Myne”
Hoewel die Afrikaanse sangeres Charlize Berg se langverwagte album eers in Februarie 2016 te koop sal wees, is die musiekvideo vir die album se titelsnit “My Hart Myne” vandag reeds bekendgestel. Die...
View ArticleFOTO’S: Bekendes poseer saam met aanhangers vir selfies
Die flitse op die rooi tapyt is deesdae nie nét van die media se kameras nie. Bekendes staan al hoe meer tyd af om selfies op die rooi tapyt te neem. Dié 12 celebs is ’n bok vir sports wat weet hoe om...
View Article