Die voormalige glanspaar Karlien van Jaarsveld en Derick Hougaard se tweeling-seuns word later dié maand twee, maar daar is reeds partytjie gehou.
Karlien het dié foto van van Daniël en Eliah se kleurryke verjaardagkoek gedeel. Die vieringe het ’n Barney-tema.
Heelparty van Karlien se 66 000 Instagram-aanhangers het die tweetjies gelukgewens en gevra dat sy nog foto’s oplaai.
Die tweeling is op 19 Desember 2013 gebore.
Lees ook
- Bekendes soos Karlien van Jaarsveld se ánder talente
- Karlien van Jaarsveld maak7de Laan-verskyning
- FOTO: Mark Zuckerberg se eersteling gebore
- Voorsmakie van Leandie en Bouwer se trouvideo
The post FOTO: Karlien van Jaarsveld se tweeling word binnekort 2! appeared first on SARIE.